Hair cut and curls
Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie
Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…
40 jaar wenner fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie
40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel. Metode: Plaas al die bestandele, behalwe die kondensmelk en geursel in n kastrol. 2 roer dit met n hoetleppel en was al die suiker suiker reltjies aan die kastrolwand af. 3 sit die deksel op, verhit die mengel tot kookpunt en kook dit vir 5 min lank stadig. 4 Haal die deksel af en roer die kondensmelk in. 5…
Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie
2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…
Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie
2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…
Ouma se Soetpampoen – Boerekos – Kook met Nostalgie
Gebruik lekker ou boerpampoen of “butternut” Jy het nodig: 3 eetlepel botter of margarien 750 g pampoen, in dik skywe gesny 1 kop suiker knypie fyn kaneel 100 ml kookwater Voeg die pampoen in pot, gooi suiker , botter en kaneel by, giet kookwater oor, sit op plaat bring als tot kookpunt, en laat baie stadig stoom tot sag en droog gekook,en liggies begin potbraai het ; roer saggies deur met vurk….bedien warm
Vetkoek – Boerekos – Kook met Nostalgie
Hierdie resep lewer so 16 vetkoeke of 1 brood en is n baie lekker deeg. Bestanddele: 1.25 kg koekmeel (gesif), 1 pakkie anchor kits suurdeeg,(10 g ) 10 ml sout, 10 ml suiker, 3 koppies lou warm water met 1 eetlepel wit asyn daarin, 750 ml kook olie om vetkoek in te braai. Maak deeg aan met die louwarm water en knie goed. Laat rus vir 10 minute en knie af. Maak 16 balle en plaas eenkant om weer te rys. Verhit olie. Maak nou die deeg plat en plaas in matige warm olie. Braai eers aan eenkant…
Steri-Stumpi Vrugtekoek – Boerekos – Kook met Nostalgie
Jy gaan dol wees oor die heerlike klam, net drie bestandeel Vrugtekoek So maklik en regtig moeite vry lekkerte Hier, dis wat jy nodig het: 1kg of gemengde droë vrugte koekmengsel 600ml Steri Stumpi Melkskommel – Sjokolade geur 2 kop bruismeel . Nou maak ons so: In n groot glas mengbak, gooi droë vrugte koekmengsel Giet die melkskommel bo oor, roer mooi deur Seel die bak met kleefplastiek en plaas in yskas oornag Voorverhit oond 160 C Voer n 20 cm koekpan met bakpaper uit Om die beurt voeg…
Bobotie Pot Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie
Nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas, ‘n smul randrekker. Jy kan een groot pastei maak of in 4 kleiner individuele pot pasteitjies . 1kg topside maalvleis 1 groot ui, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 80 ml kookolie 1 el asyn 2 el kerriepoeier 1 tl borrie 1 lourierblaar 1 el appelkooskonfyt 2 el blatjang 1 el worcestersous 2 el tamatie puree hanvol rosyntjies 125 ml kookwater sout na smaak . 1 rol skilferkors – ontdooi 1 eier geklits met bietjie…
Flou val Toebroodjie – Boerekos – Kook met Nostalgie
Sit die toebroodjie voor as ligte middagete Gebruik ’n verskeidenheid vars brode soos rogbrood of ciabatta of self lekker sadebrood Smeer die broodjies deeglik tot op die hoeke met botter dat jou toebroodjie nie pap word nie 1 groot ryp Avokadopeer 4 eiers hard gekook mayonaise sout en peper na smaak Brood van jou keuse Druk Avokadopeer fyn Dop eiers af en druk rofweg fyn en voeg by avokadopeer Geur met sout en peper na smaak Vou genoeg Mayonaise by om dit lekker klam te maak en meng deur…
Bobaas Pastei – Boerekos – Kook met Nostalgie
Bobaas Pastei met Bier, Biefstuk, Sampioene en gekarameliseerde uie as vulsel kan jy nie verkeerd gaan nie, met ‘n lieflike tuisgemaakte kors om die pastei af te rond Pastei kors: 500 g koekmeel 200 g yskoue botter in klein blokkies gesny 3 groot eiers liggies geklits Plaas koekmeel en botter in groot mengbak, werk deur met jou vinges tot jy broodkrummel effek kry Voeg eier by, werk goed deur tot deeg in een bal bymekaar kom Draai toe in kleefplastiek sit in yskas vir 40 min Verdeel deeg in…
Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie
Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…
Koel Komkommer Slaai – Boerekos – Kook met Nostalgie
Lekker rou en krakerig Die slaai kan letterlik in sekondes aanmekaar geslaan word net voor ete. Kom trek ’n komkommer nader 1 groot engelse komkommer 1 bottel Knorr “Jogurt an Herb” Salad dressing sout en gemaalde swart peper na smaak *Hou jou Komkommer en “salad dressing” vooraf in die yskas dat dit lekker koud kan word Sny jou Komkommer in lekker dun skyfies op soos benodig Plaas in mooi slaaibak, geur met sout en gemaalde swart peper na smaak Gooi Slaaisous oor, net genoeg dat die…
Pizzadeeg – Boerekos – Kook met Nostalgie
Eenvoud lekkerte – Pizzadeeg, tuisgemaak Die beslag maak twee lekker groot pizzas So gemaak: 1. Meng saam: 750 ml Koekmeel 15 ml sout 500 ml kraanwater 2. Meng goed saam en laat staan vir 5 minute: 250 ml louwarm water 2 el heuning 10 g droeë kitsgis paar druppels olyfolie *ekstra koekmeel *olyfolie *tamatie puree *oreganum Bring die twee mengsels bymekaar in ‘n groot mengbak, werk deur met jou vingers totdat goed gemeng is Bedek met kleefplastiek en plaas op warm plek om te rys vir 1 uur…
Babbelaas Souttert – Boerekos – Kook met Nostalgie
Wees Babbelaas se Baas met oorskiet braaivleis Tertkors: 2 kop koekmeel mespunt sout mespunt rooi peper 150g gevriesde botter, gerasper 1 el brandewyn 150 ml yskoue sodawater . Sif die koekmeel, rooi peper en sout saam Vryf die botter in die koekmeel in met jou vingerpunte totdat jy krummel effek het Voeg brandewyn en sodawater by om ‘n stywe deeg te vorm Maak ‘n bol, maak toe met kleefplastiek en plaas in die yskas om te rus vir 30 min Voorverhit oond na 200°C Rol deeg dun uit en voer ‘n…
Ham en Kaas Wawiele – Boerekos – Kook met Nostalgie
Heerlike vingerhappie, kinders is dol hieroor. Vinnig en maklik Lekker vir ligte ete saam kraakvars groenslaai 1 x 400g Blaardeeg ontdooi 1 eier geklits 8 snye ham 1 kop gerasperde kaas tamatiesous gemengde droë kruie na smaak bietjie botter Voorverhit oond na 180 C en smeer ‘n bakplaat met botter Rol blaardeeg oop en smeer lagie tamatiesous Pak die ham snytjies bo op, gevolg met gerasperde kaas Rol die deeg styf op Sny in 2cm wielietjies Pak op bakplaat en smeer met eier Sprinkel met…