RESEPTE : GROOTMAAT

Collection by Lynette Grobler

19 
Pins
 • 
299 
Followers
Lynette Grobler
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: SLAAIE / SOUSE / GROENTE South African Recipes, Ethnic Recipes, Bacon Bits, Food For A Crowd, Stuffed Green Peppers, Chutney, Beets, Sweet Potato, Gravy
Ethnic RecipesBacon BitsStuffed Green PeppersChutneyGravy

SLAAIE / SOUSE / GROENTE

GROOTMAAT HAMBURGERSOUS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/slaaie-souse-groente.html Anton Andreas Cilliers Vat so 5kg uie en sny dit fyn en braai dit gaar. Sit by dit 5 liter caterers chutney en 5 liter caters monkey gland sous en een groot blik perske konfyt. Maak jou sous warm en gooi in 'n dubbel boiler en jy kan jou patties vooraf gaarmaak en hou hulle warm in die sous en skep die patties uit die sous en op die hamburger. Die sous wat jy oorhet kan jy…

Riglyne vir grootmaat nagereg Roomys alleen – 9 mense per liter - 5 liter vir Roomys saam met ander nagereg – 12 per liter. Kombucha, Malva Pudding, Sherry Wine, Pudding Ingredients, South African Recipes, Sifted Flour, Fresh Cream, Granny Smith, Cake Flour
Sherry WineSifted FlourGranny SmithCake Flour

GROOTMAAT NAGEREGTE

Riglyne vir grootmaat nagereg Roomys alleen – 9 mense per liter - 5 liter vir 50mense Roomys saam met ander nagereg – 12 per liter - 3 liter vir 50 mense Vla – 20 mense per liter - 2.5 liter vir 50 mense Vrugteslaai – 7 mense per liter - 6 liter vir 50 mense Koekstriuf – 6 mense per liter - 8 liter vir 50 mense Jelliepoeier – 60 mense per kg - 800g vir 50 mense Jellie – 10 mense per liter - 5 liter vir 50 mense…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: GROOTMAAT MAALTYE South African Recipes, Broccoli, Catering, Grains, Rice, Chicken, Meat, Vegetables, Afrikaans
CateringChickenMeatVegetablesAfrikaans

GROOTMAAT MAALTYE

WENKE IN GROOTMAAT VJs Guest House 26 Persone> Rys kan jy werk op 6-8 persone per rou koppie rys werk = dit sal sou ongeveer 125 gm gaar rys gee. Groente mengsel kan jy uitwerk op 200- 250 g rou per persoon. Dus sal die persoon 350g - 400 g per bord kry en dis genoeg!! Jou bacon kan jy uitwerk op 60 g/p persoon! Ek is 'n restuarant eienaar vir 15 jaar. Het ook 'n funksielokaal. VJs - uitenhage WENKE VIR GROOTMAATRESEPTE Vla: 1 liter is genoeg vir 10 persone (100ml vlapoeier + 6 e suiker per…

The Pannenkoekenboot in Rotterdam.eat as many pancakes as you like while cruising the Maas River - Henk was in Heaven! Breakfast Buffet, Breakfast Recipes, Breakfast Ideas, Grandma Cooking, Dutch Pancakes, Crepe Cake, Dutch Recipes, Rotterdam, Yummy Food
Breakfast BuffetBreakfast RecipesBreakfast IdeasDutch RecipesRotterdam

GROOTMAAT PANNEKOEK

VERSKILLENDE PANNEKOEK RESEPTE PANNEKOEK 1 200-220 pannekoeke 2 kg koekmeelblom 60 g bakpoeier [75 ml; 16e] 20 g sout [ 20ml; 4 t] 16 eiers 4 liter water 250 ml asyn [ 1 koppie] 1L olie 50 ml suurlemoensap[ 4 e – hou pannekoek sag] Meng die droe bestandele in n groot mengbak Klits die water, eiers en asyn saam, voeg olie geleidelik by in klits proses Roer die droe bestandele by en meng tot glad Smeer die pan met olie vir net die eerste paar pannekoeke Die res van die beslag word sonder olie…

Savory and sweet recipes for your July Celebrate independence with some tasty victuals. Curry Potato Salad Recipe, Creamy Potato Salad, South African Recipes, Ethnic Recipes, Jalapeno Popper Chicken, Fourth Of July Food, Sweet Pickles, Fun Cooking, Potato Recipes
Curry Potato Salad RecipeEthnic RecipesSweet PicklesFun CookingPotato Recipes

GROOTMAAT AARTAPPELSLAAI

AARTAPELSLAAI VIR 50 MENSE Gabri Viljoen As daar ook ander slaaie is, sal ek 40 aartappels gebruik, anders as dit enigste slaai is, 50. Meng met 1 liter mayonnaise, 1 blik kondensmelk, 2 teelepels mostert en 3 gerasperde uie. Gooi genoeg sout in wanneer jy aartappels kook. Sout en peper na smaak oor gaar aartappels. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/grootmaat-aartappelslaai.html AARTAPPELSLAAI VIR 900 MENSE (Enigste slaai met broodrolletjie by 'n braai) 16 x 10kg…

Posts about Grootmaat resepte written by kreatiewekosidees Granny Smith, Kos, Lasagna, Catering, Recipies, Curry, Dishes, Chicken, Ethnic Recipes

Grootmaat resepte – Kreatiewe Kos Idees

Posts about Grootmaat resepte written by kreatiewekosidees

Posts about Grootmaat resepte written by kreatiewekosidees One Pot Pasta, Kos, Chicken Recipes, Recipies, Cooking Recipes, Ethnic Recipes, African, Lady, Google

Grootmaat resepte – Kreatiewe Kos Idees

Posts about Grootmaat resepte written by kreatiewekosidees

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: VARS BEET MET FETA EN BALSAMIESE ASYN Fruit Salad, Cobb Salad, South African Recipes, Beets, Salad Recipes, Tart, Recipies, Clean Eating, Favorite Recipes
Cobb SaladTartRecipiesFavorite Recipes

VARS BEET MET FETA EN BALSAMIESE ASYN

VARS BEETSLAAI MET FETA EN BALSAMIESE ASYN Vars beet, oondgebak op 'n laag sout tot sag en gaar Laat effens afkoel maar nie yskoud Skil en sny die beet soos verkies Plaas 'n laag roket of baba spinasie blare onder in bak Skep die beet bo-op en meng liggies Gooi die sous oor (sien resep onder) Rangskik Feta en neute bo-op en bedien dadelik. Slaaisous: 125 ml Balsamiese Asyn 5 ml Suiker 125 ml Olyfolie Roer oor medium hitte totdat die suiker opgelos is. Bring tot kookpunt en kook totdat dit…

Chocolate Sauce (Brew Add on) Hot Chocolate Sauce, Chocolate Cream Cheese, Chocolate Pudding, Melting Chocolate, Chocolates, Make Your Own Chocolate, Cafe Bistro, Bbc Good Food Recipes, World Recipes
Chocolate Cream CheeseChocolatesMake Your Own ChocolateBbc Good Food RecipesWorld Recipes

GROOTMAAT SJOKOLADESOUS

Sjokoladesous 600 mense: Meng 1.8kg Mielieblom, 3.7kg kakao, 4.3kg suiker' 170g sout en 2.5ml water tot gladde pasta. Neem 40 liter kookwater en 1kg stroop en roer tot stroop opgelos is. Skep bietjie van warm mengsel in pasta, roer is en gooi alles in die kookwater/stroop kastrol terug. Roer en kook vir ongeveer 5 minute tot alles gaar is. Roer dan 1.25 kg margarine by mengsel. Laat effens afkoel en roer 420ml suurlemoen sap en 60ml vanielje by.* Gabri Viljoen…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: RESEPTE VIR 100 PERSONE The 100, Cooking, Food, Baking Center, Kochen, Hoods, Meals, Cuisine, Brewing
The 100FoodKochenMealsCuisineBrewing

GROOTMAAT RESEPTE VIR 100 PERSONE

Inhoud: 1. Ekonomiese roereier vir 100 persone. 2. Blatjang hoender vir 100 persone 3. Maalvleis lasagne vir 100 persone 4. Brocolli hoender vir 100 persone 5. Hoender lasagne vir 100 persone 6. Spaghetti bolognaise vir 25 persone 7. Hoender potjie vir 100 persone 8. Spaghetti bolognaise vir 100 persone 9. Rys vir 100 persone vir 100 persone 10. Koolslaai vir 100 persone 11. Aartappelslaai vir 100 persone 12. Kerriemaalvleis vir 100 persone 1. EKONOMIESE ROEREIER VIR 100 PERSONE…