RESEPTE : BROODMASJIEN

Collection by Lynette Grobler

8 
Pins
 • 
257 
Followers
Lynette Grobler
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Gadgets - Broodmasjien

LOGIC BROODMASJIEN RESEP

BROOD IN BROODMASJIEN [Broodmasjien is Logic loaf size selection 450-750g.Smaak my dis die kleintjie van almal. OK,sal julle meisies nie langer aan 'n lyntjie hou nie. In plaas van witbrood meel gebruik ek net koekmeel. Die "instant yeast" gebruik ek net die pers pakkie. Witbrood:(ek werk nog aan 'n bruinetjie,gee kans!) 280 ml koue water(ek meet met my oog) 1 eetlepel suiker(+-15 ml) 1 teelepel sout(5 ml) 30 ml olie 3 koppies koekmeel 1 en half teelepel yeast Gooi in daardie volgorde in die…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: LOGIC BROODMASJIEN RESEP

LOGIC BROODMASJIEN RESEP

BROOD IN BROODMASJIEN [Broodmasjien is Logic loaf size selection 450-750g.Smaak my dis die kleintjie van almal. OK,sal julle meisies nie langer aan 'n lyntjie hou nie. In plaas van witbrood meel gebruik ek net koekmeel. Die "instant yeast" gebruik ek net die pers pakkie. Witbrood:(ek werk nog aan 'n bruinetjie,gee kans!) 280 ml koue water(ek meet met my oog) 1 eetlepel suiker(+-15 ml) 1 teelepel sout(5 ml) 30 ml olie 3 koppies koekmeel 1 en half teelepel yeast Gooi in daardie volgorde in die…

Food recipes from all over the world. Bread Recipes, New Recipes, Recipies, Cooking Recipes, South African Recipes, Sweet Bread, Yummy Food, Baking, Kos
Bread RecipesRecipiesCooking RecipesSweet Bread

ROSYNTJIEBROOD

ROSYNEBROOD 1 ½ Tlp Kitsgis ½ tlp Kaneel 3k Koekmeel 25ml Melkpoeier 5ml Sout 25g Botter 25ml Heuning of 30ml Bruinsuiker 300ml Louwater 1 k Rosyne – pitloos; of na smaak VIR DIE BROODMASJIEN Vir veiligheid, gooi bietjie warm water oor die rosyntjies en laat staan terwyl jy die bestanddele bymekaar gooi. Gebruik dieselfde verstelling as vir bruin brood. Myne is 3 en die tyd is 3uur 40min. Ek laat my masjien die eerste knie siklus doen en dan rus hy mos. Wanneer hy weer aanskakel gooi ek die…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: VOORGEREG BROODJIE Finger Food Appetizers, Finger Foods, Muffin, Pudding, Breakfast, Desserts, Afrikaans, Gadgets, Morning Coffee

VOORGEREG BROODJIE

VOORGEREG BROODJIE In klein pottery bakkies! Benhet Nieuwenhuis Hi jy!!!! Ek het soma deeg in my broodmasjien gemaak! En toe n groot potbrood gemaak en toe reis hy so baie dat ek die kante afgesny het en toe die afal stukke bolletjies gerol en die gemaak!!! My resepie vir die brood deeg in my broodmasjie is 1 + 3kwart koppie melk 2E olie 1E cremora 2t sout 2E suiker 2k koekmeel 2K broodmeel 1 pakkie yeast Stel masjien op deeg en daar gaan hy!!!!! As die deegie klaar gemaak is het ek hom…

Food recipes from all over the world. Bread Recipes, New Recipes, Recipies, Cooking Recipes, South African Recipes, Sweet Bread, Yummy Food, Baking, Kos
Bread RecipesRecipiesCooking RecipesSweet Bread

VOORGEREG BROODJIE

ROSYNEBROOD 1 ½ Tlp Kitsgis ½ tlp Kaneel 3k Koekmeel 25ml Melkpoeier 5ml Sout 25g Botter 25ml Heuning of 30ml Bruinsuiker 300ml Louwater 1 k Rosyne – pitloos; of na smaak VIR DIE BROODMASJIEN Vir veiligheid, gooi bietjie warm water oor die rosyntjies en laat staan terwyl jy die bestanddele bymekaar gooi. Gebruik dieselfde verstelling as vir bruin brood. Myne is 3 en die tyd is 3uur 40min. Ek laat my masjien die eerste knie siklus doen en dan rus hy mos. Wanneer hy weer aanskakel gooi ek die…

Food recipes from all over the world.

WHITE BREAD FOR THE BREADMACHINE

WHITE BREAD FOR THE BREAD MACHINE: [GEEN FLOP BROODJIE HIERDIE NIE] Submitted By: Diana Penning Prep Time: 5 Minutes Cook Time: 3 Hours Ready In: 3 Hours 5 Minutes Servings: 12 "This basic white loaf is dairy-free, and may be just the recipe you are looking for: plain, unadulterated bread." INGREDIENTS: 1 cup warm water (110 degrees F/45 degrees C) 3 tablespoons white sugar 1½ teaspoons salt 3 tablespoons vegetable oil 3 cups bread flour 7g sachet active dry yeast DIRECTIONS: 1.Place water…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Gadgets - Broodmasjien

VOORGEREG BROODJIE

VOORGEREG BROODJIE In klein pottery bakkies! Benhet Nieuwenhuis Hi jy!!!! Ek het soma deeg in my broodmasjien gemaak! En toe n groot potbrood gemaak en toe reis hy so baie dat ek die kante afgesny het en toe die afal stukke bolletjies gerol en die gemaak!!! My resepie vir die brood deeg in my broodmasjie is 1 + 3kwart koppie melk 2E olie 1E cremora 2t sout 2E suiker 2k koekmeel 2K broodmeel 1 pakkie yeast Stel masjien op deeg en daar gaan hy!!!!! As die deegie klaar gemaak is het ek hom…

Use Your Bread Machine to Make Spelt Bread: Spelt bread -- I love my bread machine. Will make some edits Spelt Bread Machine Recipe, Bread Machine Banana Bread, Moist Banana Bread, Banana Bread Recipes, Spelt Recipes, Bread Maker Recipes, Flour Recipes, Almond Recipes, Baking Recipes

SPELT BREAD RECIPE

SPELT BREAD RECIPE Note: Spelt contains gluten, but it isn't as 'powerful' as the gluten found in wheat flour (especially bread flour), so it doesn't rise as high. I've found it helps to keep an eye on the bread dough for the first few minutes. If the dough looks too runny, I add a little more flour, and if it looks like it's too dry, I add a tablespoon or two of water. Sometimes, despite my best efforts, the loaf doesn't rise properly and even falls when it bakes. The bread still tastes…