Afrikaans recipes

Collection by Linda-Ann Fouché • Last updated 6 weeks ago

18 
Pins
 • 
205 
Followers

Recipes in Afrikaans

Linda-Ann Fouché
Die lekkerste hoenderpasteie Chicken pies Shit South Africans Say South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Kos, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Pastry Recipes, Curry Recipes

Die lekkerste hoenderpasteie

Die Lekkerste Hoenderpasteie (Yummiest chicken pies) - South African Recipes

Boontjiesop met beesskenkel Bean soup with beef shank Easy Cooking, Healthy Cooking, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Healthy Salads, Cooking Ideas, Healthy Eating, South African Dishes, South African Recipes

Boontjiesop met beesskenkel

Vir my hoef daar net ’n effense byt in die lug te wees vir ’n verskoning om sop te maak. Hierdie dik, vullende boontjiesop is propvol proteïene en smaak en dit pas heerlik by vars brood en sout plaasbotter.

Soetkoekies - “Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer. My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Eggless Recipes, Oven Recipes

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Layered Milk Tart 1 litre c) full-cream milk 2 cinnamon sticks 60 ml (¼ c) custard powder 80 ml c) cornflour 1 can g) condensed milk 100 g Stork Bake, cubed 1 egg, whisked 2 packets g each) Tennis biscuits ground cinnamon . Köstliche Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Yummy Food, South African Desserts, South African Recipes, South African Food, Tart Recipes, Sweet Recipes

YSKAS MELKTERT

YSKAS MELKTERT 2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 Eier... 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Sout METODE: Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt Voeg die vla pasta by met 'n dun straaltjie terwyl jy aanhoudend roer en kook net 'n rukkie oor lae hitte tot gaar en dik. Gooi die helfte vd beslag oor die kors, pak nog 'n laag beskuitjies en gooi die ander helfte oor Strooi…

 suiker water botter gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w… Fudge Recipes, Candy Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Eggless Recipes, Yummy Recipes, Recipies

Kondensmelk fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die beste , flopvrye resep ooit, sal nooit weer ander een probeer nie… Sukses Fudge !! 400g suiker 45ml water 55ml botter 30ml gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w…

 Volg my kannie-flop reëls vir perfekte resultate elke keer, of jy nou klein skuimpies maak of 'n groot Pavlova. My Recipes, Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Cooking Fails, Microwave Recipes

Kannie-flop basiese Franse meringue – Melkkos & Merlot

Franse meringue soos ouma dit gemaak het. Volg my kannie-flop reëls vir perfekte resultate elke keer, of jy nou klein skuimpies maak of 'n groot Pavlova.

500 g ongesoute botter 500 g koekmeel 250 ml sodawater 15 ml brandewyn of suurlemoensap Sny botter in blokkies. Sif meel en voeg botter by. Voeg sodawater en brandewyn of suurlemoensap by. Maak aan tot ’n deeg. Puff Pastry Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Meat Recipes, Chicken Recipes, Eat Prey Love, Quiches, Chicken And Leek Pie

Maklike skilferkorsdeeg

500 g ongesoute botter 500 g koekmeel 250 ml sodawater 15 ml brandewyn of suurlemoensap Sny botter in blokkies. Sif meel en voeg botter by. Meng effens deur. Voeg sodawater en brandewyn of suurlemoensap by. Maak aan tot ’n deeg. …

Sprinkel vars lemoensap, gekapte pietersielie en kruisement (of tiemie) oor en sit voor as bykos. Braai Recipes, Pea Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Yummy Recipes, Healthy Food, Dinner Recipes, Yummy Food

Lemoenwortels met kruie

Sprinkel vars lemoensap, gekapte pietersielie en kruisement (of tiemie) oor en sit voor as bykos.

 Slaai 500 ml k) stampkoring of. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Couscous Recipes, Salad Recipes, Dessert Recipes, Desserts, African Salad, Kos

SLAAIE

Tuis gedroogte pietersielie - gereed vir al die heelike geregte wat gemaak kan word! Droog teen 80*C vir ongeveer 30 min, roer gereeld tot droog, bere in n lugdigte houer! Bron: Onbekend Plasing:...

Mussballbrot ~ Nostalgisch, also direkt aus Omas Boerekos-Kochrezepten brood resep Rusk Recipe, Ma Baker, Eggless Recipes, Yummy Recipes, Quick Recipes, Brunch Recipes, Vegetarian Recipes, South African Recipes, Africa Recipes

Mosbolletjiebrood – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 kg koekmeelblom 10 ml sout 40 g ( 4 pakkies) kits droë gis 10 ml suiker 20 g anyssaad 60 g botter in klein blokkies gesny 600 ml warm melk 1 eiergeel, liggies geroer Smeer 3 klein broodpannetjies met botter. Sif meel, sout, gis en suiker saam in ‘n mengbak en voeg dan anyssaad by. Meng die botter en die warm melk, voeg dit by die droë bestanddele en meng tot ‘n ferm deeg. Keer uit op ‘n oppervlak wat met meel bestrooi is en knie tot ‘n sagte nie-klewerige deeg wat glad en elasties is…

Vla skywe- lewer n groot tert Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Milk Recipes, Yummy Recipes, Peppermint Crisp Tart, Kos

[Resep] Verleidelike vlaskywe | Maroela Media

Hierdie resep lewer 1 groot tert. Nooi die bure vir ʼn koppie koffie – hulle gaan heerlik smul hieraan.