HEKEL: Meng-en-pas-kopbande
Met twee kopbande en vier blompatrone het jy heelwat opsies
Hekel: 'n Toppie met kantblommotiewe
Hekel ’n maklike toppie met die herhaling van twee basiese kantblommotiewe DEUR: KAREN ADENDORFF…
HEKEL: 'n Sonhoed
Karen Adendorff Benodigdhede Vinnis Colours Bambi-katoendraad DK (50 g-balle): 3 balle Wintermint en 2 balle…
BREI: 'n Trui vir boetie of sussie
Hierdie truitjie is perfek vir ‘n seuntjie of dogtertjie Afkortings alt – alternatiewe aw –…
Hekel 'n baret
Hekel ’n sagte baret in pastelkleure Karen Adendorff Moeilikheidsgraad: *** BENODIGDHEDE • Elle Pure Gold-dubbelbreidraad(100…
BREI: Beenkouse
Hierdie mooi gestreepte beenkouse hou jou bene warm en laat jou sommer vroliker voel op
Brei: 'n Kortmoutrui
Brei ’n deftige kortmoutrui met ’n skulpierand as afronding DEUR: CHRISTA SWANEPOEL Patroon en foto:…
Brei: 'n Oorvoutruitjie vir 'n dogtertjie
So ’n oorvoutruitjie is altyd ’n wenner vir ’n dogtertjie
Brei: ‘n Cool kappie vir sussie
Brei in ’n kits so ’n mooi mus en serp in een vir jou kleinding
BREI: ‘n Jas
Probeer gerus hierdie nuwe breidraad vir ’n spoggerige eindproduk CHRISTA SWANEPOEL BREI-INLIGTING Die breidraad is
BREI: Musse vir meisies
Sy wil ’n mus dra, maar hoe gemaak met daai poniestert? Brei ’n mus met ’n opening daarvoor
BREI: ’n Eenvoudige mantel
Hier is 'n patroon vir 'n baie maklike en mooi mantel!
BREI: ’n Eenvoudige mantel
Hier is 'n patroon vir 'n baie maklike en mooi mantel!
BREI: 'n Bolero in ‘n kits
Pas hierdie patroon vir enige grootte en breidraad aan CHRISTA SWANEPOEL Wat het jy nodig?…