I can choose to let it define me, confine me, refine me, outshine me, or I can choose to move on and leave it behind me.

I can chose let it define me, confine me, refine me, outshine me or I can chose to move on and leave it behind me. It's ALL choice.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en vra.

Facebook ♥ Daisy Kind

Nero come la notte dolce come l'amore caldo come l'inferno: emozione

Grootste tronk is vrees..••

Vergeet van wat ander mense dink en begin ten volle lewe vir Jesus Christus

Afrikaans

Elke dag is ' n geskenk wat met gebed oopgemaak moet word

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

'n Fout word 'n les. Pyn word 'n doel. 'n Gemors word 'n boodskap. 'n Toets word 'n getuigskrif - Elke struikelblok word 'n geleentheid - Tony A.

So mooi!

Ek wens vir jou ’n klip in die Karoo waar jy in stilte kan sit en jou drome met ’n stokkie in die sand kan skryf

Gelukkig | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Boeretroos. Naartjie. Koeksister. Khaki. Voortrekker. Mannetjies Roux. Daar kom die Alibama. Siembamba. Roosterkoek. Vinkel en koljander. Befok. Aitsa!. My Sarie Marais. Laaitie. Gaan kak! Ryperd. Bakgat. Langarm. Ons vir jou Suid-Afrika. Transvaal. Die Stem. Hasie. Wat maak oom Kallie daar!, O Brandewyn. Ossewa. Nooi. Slet. Bliksem. Voetsek. Gogga. Vrystaat! sakkie. Ja-nee! Ag man. Baas.

Lag wanneer jy kan, sê jammer as jy moet, laat gaan wat jy nie kan verander nie

Ditsem! Mense van my Asem en vriende van my hart. Welkom by My Volk. Kom lag, dans, sing, lees en floreer in Afrikaans. Ons Taal, Geloof, ons Geskiedenis, ons Tradisies en Land!

Lag wanneer jy kan, sê jammer as jy moet, laat gaan wat jy nie kan verander nie

Pinterest
Search