wildsvleis

Collection by Lulu Pienaar

7 
Pins

Maak ‘n wonderlike wildspastei

Wil jy graag met wildsvleis kook, maar jy’s nie seker hoe of dat jou kinders dit sal geniet nie? Dan móét jy hierdie smullekker en eenvoudige wildpastei-resep beproef! Jou familie sal mal wees daaroor en jy kan die wildsvleis by jou naaste Checkers koop.

Resep: Smullekker sosaties van wildsvleis | Netwerk24

Resep: Smullekker sosaties van wildsvleis

HIERDIE is ’n lekker manier om jou wildsvleis te braai, beveel JAN BRAAI aan. DIE marinade gee hom ’n bietjie byt en soetigheid, die lang marineertyd maak die vleis nie net sag nie, maar ook sappiger. Jy ryg die vleis saam met droëvrugte en spek op ’n sosatiestokkie. Dit dra by tot ’n baie lekker sosatie. Ek het die resep destyds in Bela-Bela by ene tephen gekry. Hy het ’n slaghuis wat in wildsvleis spesialiseer. Natuurlik ken hy sy storie wanneer dit by die braai van wildsvleis kom. Jy het…

boudtjops of skenkel Baie lekker vir potjie,stew of pastei.Blouwildebees is net baie donkerder as ander wildsvleis.Maak n mengsel van die volgende en gebruik dit na smaak in enige wildsgereg: 3 tl fyn koljander, 1,5 tl swart peper ,2 tl basieliekruid, 1/2 tl tiemie knippie naeltjies. Meng alles goed saam en begin met 2 tl op …

BLOUWILDEBEES VLEIS - Food Lovers Recipes

boudtjops of skenkel Baie lekker vir potjie,stew of pastei.Blouwildebees is net baie donkerder as ander wildsvleis.Maak n mengsel van die volgende en gebruik dit na smaak in enige wildsgereg: 3 tl fyn koljander, 1,5 tl swart peper ,2 tl basieliekruid, 1/2 tl tiemie knippie naeltjies. Meng alles goed saam en begin met 2 tl op …

How to marinade and braai venison like Springbok, Kudu and Gemsbok. | Braai.com

Jan Braai

Jan Braai's recipe for preparing a marinade that suits the popular types of venison in South Africa. How to braai Springbok, Kudu and Gemsbok.