Resepte

Collection by Luitha

82 
Pins
 • 
7 
Followers
Luitha
Kerrie Noedelslaai Dit est ‘n treffer met enige ete '. Dit is op sy lekkerste ind . South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Curry Pasta Salad, Noodle Salad, Pasta Recipes

Kerrie Noedelslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

Kerrie Noedelslaai Dit is ‘n treffer met enige ete. Dit is op sy lekkerste indien dit oornag in die yskas gestaan het. Bestandele: 1 x 500g Gaar Noedels 1 x Groot Groen Rissie fyngekap (green pepper) 1 x Groot Ui fyn gekap 250 ml Tamatie Sous 125 ml Asyn 125 ml Kook olie 200 ml Suiker 1 El Kerrie Poeier Sout en Peper na smaak Tobasco Sous optioneel Metode: Meng al die bestandele saam en gooi oor gaargekookte noedels.Voeg dan die ui en groen rissie by. Indien moontlik laat staan oornag. Jy…

Food recipes from all over the world. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Healthy Food, Yummy Recipes, Banting Recipes

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir...

Recipe for Gran’s old fashioned Homemade Mustard Ingredients 2 extra large fresh free range eggs 5 tsp mustard powder tbs white sugar tbs brown sugar very generous pinch […] Kos, Homemade Mustard, Mustard Recipe, Good Food, Yummy Food, South African Recipes, Light Recipes, Food Inspiration, Hardboiled

Outydse soet-suur mosterd – Melkkos & Merlot

Mosterd soos ouma dit gemaak het, met mosterdpoeier, plaaseiers, suiker en asyn. 'n Wenner by ham, oorskiet lam en meer. Maak dit in onder 10 minute!

Maklike beskuit South African Dishes, South African Recipes, Koeksisters Recipe, Buttermilk Rusks, Baking Recipes, Whole Food Recipes, Kos, Rusk Recipe, Starting A Food Truck

Maklike beskuit

Beskuit is die perfekte ontbytkos saam met moerkoffie of ’n vinnige versnapering wanneer aandete nog ver lê.

Basiese brooddeeg Bread Bun, Bread Rolls, Kos, Mexican Food Recipes, Dessert Recipes, Drink Recipes, Desserts, Bread Recipes, Cooking Recipes

Basiese brooddeeg

Die reuk van vars brood wat bak...niemand kan dit weerstaan nie!

Jan Ellis pudding, named after the famous South African rugby player, is similar to Malva pudding, but without the vinegar. Pudding Desserts, Pudding Recipes, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Malva Pudding, South African Recipes, Dessert Decoration

Asyn Poeding met Karamelsous

Oond 180 gr C. Klits saam; 1 eier en 125 ml suiker tot liggeel, voeg dan 1 E appelkooskonfyt by en klits deur. Voeg 250 ml Bruismeel en kwart t sout by. Los 1 t koeksoda op in 180 ml lou melk, roer by deegmengsel en roer 3 t asyn by. Skep in gesmeerde oondbak…

Tower Vlakoek - Sif net versiersuiker oor – dis heerlik met ’n beker rooibostee of as nagereg met ’n skeppie geklopte room. South African Desserts, South African Recipes, Kos, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Pudding Recipes, Baking Desserts

Towervlakoek

Sif net versiersuiker oor – dis heerlik met ’n beker rooibostee of as nagereg met ’n skeppie geklopte room.

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Cake Roll Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Dessert Ideas, Kos, Rusk Recipe, Recipe Box

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee...

Op soek na nóg liplekker yskastert-idees? Kyk in die splinternuwe uitgawe van Landbou Boerekos vir heerlike resepte. Custard Recipes, Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Eggless Recipes, Light Recipes, Bread Recipes

Vla-en-kondensmelktert

Op soek na nóg liplekker yskastert-idees? Kyk in die splinternuwe uitgawe van Landbou Boerekos vir heerlike resepte.

Pinterest