Ek glo in God die Vader

Collection by Anthony & Cheryl

225 
Pins
 • 
60 
Followers
Anthony & Cheryl
Glo en vertrou, Bid en vra want waar ander nie kan nie, kan ons Hemelse Vader. Encouragement Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Qoutes, Scriptures, Special Words, Special Quotes, I Love You God, Exam Quotes

God sê...Glo & vertrou My... Bid & vra My...want waar ander nie kan nie, KAN EK #Afrikaans #iBelieve #trust #Prayer #Brenda

Al gaan dit hoe swaar en ek nie my hartsbegeertes kry nie, glo ek nog steeds in genade onbeskryflik groot; dat daar krag is in die naam en  bloed van Christus; ek nie alleen is nie en dat Jesus my hoor en met my praat; ek die enige ware lewende God se kosbare skepsel is vir wie Hy Sy seun gestuur het om vir my te sterf. Ek is geseënd en word beskerm deur die Allerhoogste.  Nou en vir altyd.....Tot in ewigheid. Counselling Training, Afrikaanse Quotes, Scripture Verses, Christian Quotes, Deep Thoughts, Heavenly, Counseling, Amen, Prayers

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!