Afrikaanse bybelverse

Collection by Lucretia Botha

27 
Pins
 • 
8 
Followers
Lucretia Botha
Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers #lockscreen Favorite Bible Verses, Bible Verses Quotes, Words Quotes, Qoutes, Scriptures, Sayings, Christian Messages, Christian Quotes, Pretty Quotes

Ons het Hom lief

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 1 Johannes 4:19 1Johannes 4:18-21 18Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 20 As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy ’n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het…

U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad - Psalm Bible Verse Art, Bible Verses Quotes, Psalm 119 105, Afrikaanse Quotes, Morning Inspirational Quotes, Motivational Words, Religious Quotes, Christian Quotes, Psalms

U Woord is 'n lamp vir my voet - psalm 119:105

U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad Psalm 119:105

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Bible Verse Memorization, Prayer Verses, Faith Prayer, Prayer Book, Biblical Quotes, Bible Verses Quotes, Bible Scriptures, I Love You God, Afrikaanse Quotes

Ek is tot alles in staat deur Christus

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13 12) Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. 13) Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Filippense 4:12-13

FILIPPENSE Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. Motivational Quotes For Kids, Inspirational Bible Quotes, Bible Verses Quotes, Cute Quotes, Christening Quotes, Afrikaanse Quotes, Bible Teachings, Quotes About God, Faith In God

Bybelverse

Johannes 14:14 Klaagliedere 3:22,23 2 Kronieke 7:14 2 Kor 12:9 Lukas 1:45 Matteus 8:27 Psalm 38:15 Psalm 132:14 Spreuke 8:6 Openbaring 3:8 1 Korinthiers 8:3 Spreuke 31:10 Jesaja 32:18 1 Johannes 4:19 Spreuke 21:21 1 Tess 5:11 Psalm 55:17 Jesaja 58:11 Psalm 104:30 Markus 16:6 Johannes 3:16 Spreuke 16:3 Matteus 5:4 Jesaja 43: 2-3 Maleagi 3:6 Psalm 139: 16 Spreuke 17:22 2 Tessalonisense 3:13 Psalm 32:8 Jesaja 43:1 Joshua 1:9 Psalm 34:20 Kolossense 4:2 Spreuke 22:6 Matteus 6:10 Efesiers 2:10…