Afrikaans quotes

23 Pins
·
10mo
Moet nooit iemand op sy baadjie takseer nie...partykeer skuil die mooiste hart in 'n verslete jas
Afrikaans
'n Hart wat liefhet bly vir ewig jonk
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: 'n Hart wat liefhet bly vir ewig jonk
Die gras is nie groener aan die ander kant nie...dit is groener daar waar jy dit water gee!
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die gras is nie groener aan die ander kant nie...dit is groener daar waar jy dit water gee!