Gerrie Louwrens Toere

Collection by Bfollowed Marketing

8 
Pins
 • 
38 
Followers

Tours in South Africa

Bfollowed Marketing
WINTER WILDTUIN TOER! 25 - 30 Junie 2017 Slegs 27 sitplekke beskikbaar Ervaar die opwinding van die Kruger Wildtuin terwyl ons vir vyf dae die Groot Vyf, voëls en die wonderlike natuur geniet. Ons huisvesting is in die historiese Pretoriuskop ruskamp. Alle verblyf, twee etes 'n dag, toegangsgelde na die Wildtuin en busvervoer ingesluit, sowel as 'n aandrit met Sanparke se voertuig.Koste: R5 850-00 per person wat deel.Kontak ons  vir besonderhede of navrae:Gerrie Louwrens – 0793819643
Africa ContinentBig 5

Gerrie Louwrens Toere/Tours

Wie wil Augrabies toe gaan en kyk as water van Gariep da kom.So n 5 dae rit .Los n comment hier of kontak Gerrie by 0793819643 of epos my by gerrie20042004@yahoo.com.Net n klein groep van so 16 persone.Groete
AfricaFacebookVansAfroAqua

Security Check Required

Wie wil Augrabies toe gaan en kyk as water van Gariep da kom.So n 5 dae rit .Los n comment hier of kontak Gerrie by 0793819643 of epos my by gerrie20042004@yahoo.com.Net n klein groep van so 16 persone.Groete

DRAKENSBERG & ST LUCIA TOER! 1 tot 7 Mei 2017 Slegs 27 sitplekke Bly oor by ATKV oord Drakensville, besoek onder andere die Falcon Ridge Birds of Prey Sentrum, Bata skoenfabriek en Royal Zulu Reservaat. In St Lucia wag 'n bootrit op die meer en 'n besoek aan 'n krokodilplaas. Alle verblyf, twee etes 'n dag en busvervoer ingesluit, sowel as toegangsgelde.Koste: R6 850-00 per person wat deel of R8 000 vir enkel kamer.Kontak vir meer besonderhede of navrae: Gerrie Louwrens…

Online MarketingBeachOutdoorOutdoorsThe Beach

Gerrie Louwrens Toere/Tours

Tours in South Africa

DRAKENSBERG DROOM! 6 tot 11 November 2016 Slegs 30 sitplekke beskikbaar Bly oor by ATKV oord Drakensville, besoek onder andere die Drakensberg, Falcon Ridge Birds of Prey Sentrum, Eskom kragstasie, Royal Zulu Reservaat en woon ‘n uitvoering van die Drakensberg Seunskoor by. Alle verblyf, etes en busvervoer ingesluit, sowel as toegangsgelde. Koste: R5 750-00 per person wat deel of R7 000 vir enkel kamer. Kontak ons gerus vir meer besonderhede of navrae Gerrie – 079 381 9643 / 031 7018037