Receipes

Collection by Luana mostert

14 
Pins
Braaiballe- its lke ths avoury version of the soetbrood i have in my inbox somewhere, yumyumyummo- OMG different cheeses! Kos, Braai Recipes, South African Recipes, Love Food, Baking Recipes, Food To Make, Food And Drink, Favorite Recipes, Yummy Food

Braaiballe- its lke ths avoury version of the soetbrood i have in my inbox somewhere, yumyumyummo- OMG different cheeses!- CHEESUS

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Homemade Sandwich, Sandwich Spread, Good Food, Yummy Food, Canning Recipes

Healthy Snacks | HealthShoot

Homemade Sandwich Spread 6 geelwortels,2 groen soetrissies,1 rooi soetrissie,3 uie,1 komkommer,750ml wit asyn,750ml mayonnaise,12,5ml suiker,sout en peper na smaak. Rasper geelwortels. Kap groente baie fyn &plaas in vlekvrye staalbak. Asyn oor groente & laat oornag staan. Dreineer goed & druk droog. Voeg mayonnaise, suiker, en sout & peper na smaak by groentemengsel & meng goed. Skep in droë, gesteriliseerde flesse en verseël dadelik. Bêre in yskas (Pinner-of fries)

Bacon and cheese bread Braai Recipes, Appetizer Recipes, Cooking Recipes, Veg Recipes, Yummy Recipes, Bacon Dishes, Savoury Dishes, Savoury Tarts, Savoury Recipes

Kaas en Bacon Gereg

Oond 180 gr C. Roer al die bestandele saam in bak: 1 k bruismeel, 1/4 t sout 1/2 t mosterdpoeier, 1 pakkie baconstukkies, 1 klein gekapte ui, 2 k gerasperde cheddarkaas, 2 eiers en 2 k melk, saam geklits. Skep in gesmeerde oondbak. Sprinkel bietjie paparika oor. Bak 40 minute tot goudbruin. Be