When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Simply Food- Afrikaans

Collection by LQLeaders

53 
Pins
 • 
132 
Followers

Lekker kos wat die kinders geniet. Waarom uiteet as jy kan ineet? Al die resepte is getoets en goedgekeur deur ons drie lekkerbekkie kleinkinders!

LQLeaders
kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 minute oop by krag (roer gereeld) en daarna 5 min & Sago Pudding Recipe, Malva Pudding, Pudding Recipes, South African Desserts, South African Recipes, Microwave Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Hot Desserts

EENVOUDIGE SAGO POEDING (MIKROGOLF) 2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 minute oop by 100% krag (roer gereeld) en daarna 5 min by 50% krag en roer dit elke 2 minute. Klits die eiergeel en voeg saam met witsuiker, vanielje geursel en sout vinnig by die warm sago mengsel. Mikrogolf 2 minute op 100%. Vou nou die styf geklopte eierwitte in…

Warm Bykos gereg: Bedien Gesin van 3 - Pak Country Crop 1 x Blikkie suur room / (vars room gemeng met bietjie melk en mayonaise werk ook) Sout en peper na smaak 1 Eet lepel botter Plaas groente in n… Mince Dishes, Veggie Side Dishes, Vegetable Dishes, Braai Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Banting Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Warm Gemengde Groente Bykos – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bedien Gesin van 3 1/2 Pak Country Crop (Mcain werk goed) 1 x Blikkie suur room / (vars room gemeng met biki melk en mayonaise werk ook) Sout en peper na smaak 1 Eet lepel botter Plaas groente in n…

An Empty Nester's Guide To Cooking Like A Diva. Or Not: Creamy Spinach Souffle With Grilled Tuna Steaks And Sour Dough Bread With Roasted Garlic Corn Souffle, Spinach Souffle, Braai Recipes, Cooking Recipes, Easy Cooking, Beef Recipes, Yummy Recipes, Chicken Recipes, Dinner Recipes

Eenbak geregte

EENPOT MAALVLEISGEREG MET CHAKALAKA EN BUTTERNUT Braai 2 uie gekap saam met 500gr maalvleis, sout en peper tot gaar in ‘n lekker groot. Gooi by : 1 blikkie Chakalaka met butternut/of chakalaka met mielies by, en roer deur. (jy kan dit vervang met 1 blikkie tamtie en uie smoor as jy nie van chakalaka hou…

This Sweet Potato and Feta Tart, with its hidden layer of caramelised onion, is the perfect vegetarian dish for an easy lunch or a light dinner. dinner meatless monday A Savoury Sweet Potato, Feta and Caramelised Onion Tart Caramelised Onion Tart, Caramelized Onions, Good Food, Yummy Food, Tasty, Think Food, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Healthy Lunches

Sweet Potato and Feta Tart Recipe | Yummly

Sweet Potato And Feta Tart With Sweet Potato, Olive Oil, Garlic, Fresh Rosemary, Pepper, Salt, Kamut, Onions, Sweet Potato, Feta Cheese, Whipping Cream, Full-fat Milk, Egg, Egg Yolk, Pepper, Salt

A great cheesy mince bake that's perfect for easy, fuss-free weeknight dinners - just add a salad! It's loaded with good fats and veggies and kids love it. Banting Diet, Banting Recipes, Mince Recipes, Ketogenic Recipes, Low Carb Recipes, Cooking Recipes, Mince Meals, Ketogenic Diet, Banting Bread

HugeDomains.com

Happy Tuesday! I hope everyone is ready for Thanksgiving (mostly because I used to work in a supermarket and I know how chaotic it is right about now). For all of my teachers out there- happy last…

SPUR STYL UIE RINGE - 1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…onion rings South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, South African Braai, Africa Recipes, Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Kos

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…