Wandel in Wysheid

Collection by LoveGodGreatlyAfrikaans

66 
Pins
 • 
541 
Followers
LoveGodGreatlyAfrikaans
Wandel in Wyshied – Die Vrugte van Wysheid – Week 6- Vrydag – Vandag se verse Spreuke 24:3-6 Daar is verstand nodig om ‘n huis te bou, insig om sy fondament te lê, kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goed. Dit is die wyse man wat sterk is, die een wat kennis het, wat werklik mag het. Jy maak oorlog na beraadslaging, en oorwinning kom deur baie raadgewers. Van wie in jou lewe soek jy wysheid? Wat Is Love, Baie Dankie, Faith In Love, Gods Promises, Afrikaans, My Man, Love Life, Promises Of God, Afrikaans Language

(geen titel nie)

Wandel in Wyshied – Die Vrugte van Wysheid – Week 6- Vrydag – Vandag se verse Spreuke 24:3-6 Daar is verstand nodig om ‘n huis te bou, insig om sy fondament te lê, kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goed. Dit is die wyse man wat sterk is, die een wat kennis het, wat werklik mag het. Jy maak oorlog na beraadslaging, en oorwinning kom deur baie raadgewers. Van wie in jou lewe soek jy wysheid?

  Wat Is Love, My Jesus, Afrikaans, Wisdom Quotes, Inspirational Quotes, Words, Live, Life Coach Quotes, Inspiring Quotes

(geen titel nie)

Wandel in Wysheid - Die Vrugte van Wysheid - Week 6 - Op vandag se blog “Here, ek wil U KEN; ek wil nooit moeg word of ophou in die strewe om U beter te ken nie. Jesus, verwyder alle struikelblokke en afleidings en maak my oë oop vir alles wat U vir my het deur U Woord en deur U Gees, wat in my lewe. Met my hele hart begeer ek om intiem, gehoorsaam en getrou in U weë te wandel. Gee my meer. Gee my Jesus.” - Whitney Cain Daugherty https://liefgodgrootliks.wordpress.com/…/om-n-huis-te-bou-…/

Wandel in Wyshied – Die Vrugte van Wysheid – Week 6- Donderdag – Vandag se verse Spreuke 8:11 EK, Wysheid, is kosbaarder as edelstene; wat jy ook al as baie werd beskou, teen MY weeg dit nie op nie. Hoe help dit ons om te groei in wysheid wanneer ons die Here dien? Wat Is Love, Afrikaans, Hoe, Afrikaans Language

(geen titel nie)

Wandel in Wyshied – Die Vrugte van Wysheid – Week 6- Donderdag – Vandag se verse Spreuke 8:11 EK, Wysheid, is kosbaarder as edelstene; wat jy ook al as baie werd beskou, teen MY weeg dit nie op nie. Hoe help dit ons om te groei in wysheid wanneer ons die Here dien?

Week 5 - Wandel in Wysheid -  Wysheid in Versoeking  - Die Versoeking van Kwaad – Donderdag - vandag se verse   Lees: Spreuke 4:20-27  Wat oorweldig jou gedagtes? Omdat sonde altyd in ons gedagtes begin, moet gelowiges seker maak dat elke gedagte voldoen aan die wil van God Bible Verses Quotes, God Is Good, Cards Against Humanity, Words, Week 5, Afrikaans, Scriptures, Afrikaans Language

Week 5 - Wandel in Wysheid - Wysheid in Versoeking - Die Versoeking van Kwaad – Donderdag - vandag se verse Lees: Spreuke 4:20-27 Wat oorweldig jou gedagtes? Omdat sonde altyd in ons gedagtes begin, moet gelowiges seker maak dat elke gedagte voldoen aan die wil van God

Wandel in Wysheid - Wysheid in Versoeking - Week 5 Memoriseervers Bible Verses Quotes, Sunday School, Van, Week 5, Afrikaans, Movie Posters, Film Poster, Vans, Popcorn Posters

Wandel in Wysheid - Wysheid in Versoeking - Week 5 Memoriseervers

Week 5 - Wandel in Wysheid - Wysheid in Versoeking - Die Versoeking van Oormatigheid – Dinsdag - vandag se verse Lees: Spreuke Spreuke Sukkel jy met te veel drink of ooreet? Week 5, Afrikaans, Om, Meet, Drink, Quotes, Qoutes, Quotations, Drinking

Week 5 - Wandel in Wysheid - Wysheid in Versoeking - Die Versoeking van Oormatigheid – Dinsdag - vandag se verse Lees: Spreuke 20:1; Spreuke 23:19-21 Sukkel jy met te veel drink of ooreet? God het gelowiges die mag gegee om ons aptyte te beheer.

  Meet U, Biblical Quotes, Afrikaans, Woman Quotes, Wordpress, Toe, Words, Lady Quotes, Afrikaans Language

Vader, hoor my smeking, laat my nooit moeg word nie, en vul my tot oorlopens toe met U wysheid, sodat ek vir U kan praat, skyn en opstaan” - Whitney Cain Daugherty https://liefgodgrootliks.wordpress.com

Wandel in Wyshied – Die Vrugte van Wysheid – Week 6- Maandag – Vandag se verse Spreuke 2:7-15 HY laat eerlike mense meer sukses behaal en HY beskerm die wat onberispelik lewe.  Neem 'n paar oomblikke en vra God vir die wysheid wat jy nou in jou lewe nodig het. Ons weet uit Jakobus 1:5 dat God wysheid sonder voorbehoud gee. Sweet Lord, In Christ Alone, Dear God, Christian Inspiration, Bible Verses, Wisdom, Feelings, Life, Bible Studies

Wandel in Wyshied – Die Vrugte van Wysheid – Week 6- Maandag – Vandag se verse Spreuke 2:7-15 HY laat eerlike mense meer sukses behaal en HY beskerm die wat onberispelik lewe. Neem 'n paar oomblikke en vra God vir die wysheid wat jy nou in jou lewe nodig het. Ons weet uit Jakobus 1:5 dat God wysheid sonder voorbehoud gee.

Week 5 - Wandel in Wysheid -  Wysheid in Versoeking  - Die Versoeking van Egbreuk – Woensdag  - vandag se verse   Lees: Spreuke 6:27-35  Is jy hartseer oor die nadraai van 'n owerspelige verhouding? Satan se begeerte is om God se heilige instelling van die huwelik te besmet. Bible Quotes, Bible Verses, Scriptures, Christ Centered Marriage, Narcissistic People, King David, Follow Jesus, Quotes And Notes, Saints

Week 5 - Wandel in Wysheid - Wysheid in Versoeking - Die Versoeking van Egbreuk – Woensdag - vandag se verse Lees: Spreuke 6:27-35 Is jy hartseer oor die nadraai van 'n owerspelige verhouding? Satan se begeerte is om God se heilige instelling van die huwelik te besmet.

Building A Life-Long Perspective of Wisdom - Love God Greatly Prayer Verses, Bible Verses, Wat Is Love, I Am Second, Best Quotes, Life Quotes, Fear Of The Lord, Strong Quotes, Spiritual Inspiration

(geen titel nie)

Wandel in Wyshied – Die Vrugte van Wysheid – Week 6- Woensdag – Vandag se verse Spreuke 31:27-31 Uiterlike skoonheid hou nie, ‘n mooi voorkoms is nie alles nie; as sy die HERE dien, dan verdien ‘n vrou omgeprys te word. Gee haar wat haar toekom vir alles wat sy doen; laat haar werk haar roem wees in die stadspoorte. Skoonheid en bekoring hou nie vir altyd nie. Waarin moet ons ons lewens belê? Wat word beter met ouderdom?

Week 6 - Waarheid Oorwin - Oorkom die Leuens - Memoriseersvers Psalm 25 5, Psalms, Afrikaans, God, Dios, Afrikaans Language, The Lord

Week 6 - Waarheid Oorwin - Oorkom die Leuens - Memoriseersvers

Wandel in Wysheid - Die Vrugte van Wysheid - Week 6 - Memoriseervers Afrikaans, Van, Vans, Afrikaans Language

Wandel in Wysheid - Die Vrugte van Wysheid - Week 6 - Memoriseervers

Proverbs When we withhold good from people, we withhold God from them. Love Your Enemies, In Christ Alone, Proverbs 3, Fruit Of The Spirit, Scripture Verses, Strong Quotes, Dear God, Powerful Words, Texts

Week 5 - Wandel in Wysheid - Wysheid in Versoeking - Die Versoeking van Weerhouding van die Goeie – Vrydag - vandag se verse Lees: Spreuke 3:27-35 Waar word selfsug in jou lewe geopenbaar? Of dit ons tyd is, ons geestelike gawes, ons liefde, of ons geld, gelowiges moet daarna streef om in oorvloed te gee.