Voel Goed (Finesse) Blog - Name van God
Collection by LoveGodGreatlyAfrikaans
Ons Name van God studies se blogs verskyn nou op Finesse se Voel Goed Blog
Psalms 119:11 Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U. Ons moet God se Woord bêre in ons hart, sodat ons nie teen Hom sondig nie, en Sy seëninge kan geniet.
Week 3 - Vrees en Angs - DINSDAG - God Het Ons Verlos Lees: Kolossense 1: 13-14, Psalms 91: 1-16 SOAP: Kolossense 1: 13-14
Toegewyd tot gebed
Ek reis nie dikwels ver van my familie nie, maar wanneer ek doen, is ek lief om huis toe te bel.
Prins van Vrede
Ek kan eerlik nie eens indink hoe dit vir 'n leër van engele moes gewees het om skielik op te daag op die horison, in die lug en saam die naam van God te prys nie.
Die Here Ons Herder – Jehovah Rohi
Psalm 23 is ‘n pragtige gedig wat ons wys dat God soos ‘n saggeaarde, goedhartige en beskermende herder vir sy volk is. Maar Psalm 23 is nie die enigste keer waar hierdie beeld gebruik word nie.