LiefGodGrootliks {LLG} Name van God

Collection by LoveGodGreatlyAfrikaans

66 
Pins
 • 
555 
Followers

Bible Studies

LoveGodGreatlyAfrikaans
God dankie U dat U vir my so liefgehad het dat U, U Enigste Seun gegee het sodat ons ewige lewe kan hê. Thy Word, My Jesus, Afrikaans, Jesus Quotes, Proverbs, Psalms, Bible Verses, Religion, Spirituality

Week 6 Vrydag Verse Johannes 3:16 Dankie Here, dat U my so liefgehad het dat U u enigste seun gegee het sodat ek nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê omdat ek in Hom glo. Ek weet U het nie U seun na die wêreld gestuur om my te veroordeel nie, maar om my te red.

Lief God Grootliks Lief God Grootliks SOAP - Matthew 28:20Jesus se Groot Opdrag gegee aan die dissipels en vandaar aan alle gelowiges in Hom is om dissipels van almal te maak wat ons teëkom. Gelowiges is beveel om te gaan en dissipels te maak. Gaan ... nie om te wag totdat die verlore na ons toe kom nie. Gaan ... nie om te oordeel of hulle dit waardig is of nie. Gaan ... nie om hulle te laat om ons bereidwilligheid te verdien nie. Maak dissipels ... nie net meer lidmate nie. Maak dissipels… Bible Study Notebook, Goeie More, Matthew 28, Afrikaans, Dear God, First Love, Prayers, Van, Cards Against Humanity

Lief God Grootliks Lief God Grootliks SOAP - Matthew 28:20Jesus se Groot Opdrag gegee aan die dissipels en vandaar aan alle gelowiges in Hom is om dissipels van almal te maak wat ons teëkom. Gelowiges is beveel om te gaan en dissipels te maak. Gaan ... nie om te wag totdat die verlore na ons toe kom nie. Gaan ... nie om te oordeel of hulle dit waardig is of nie. Gaan ... nie om hulle te laat om ons bereidwilligheid te verdien nie. Maak dissipels ... nie net meer lidmate nie. Maak dissipels…

SOAP - 1 Timoteus 1:15  Paul verkondig dat Jesus Christus in die wêreld gekom het om sondaars te red. Hy beskryf homself as hoof van die sondaars omdat hy Christene onderdruk, vervolg en doodgemaak het. Maar 'n demonstrasie van God se genade en groot geduld, het Paul gekies om Sy lewe te gee Afrikaans, Bible, Names, God, Quotes, Patience, Biblia, Dios, Quotations

SOAP - 1 Timoteus 1:15 Paul verkondig dat Jesus Christus in die wêreld gekom het om sondaars te red. Hy beskryf homself as hoof van die sondaars omdat hy Christene onderdruk, vervolg en doodgemaak het. Maar 'n demonstrasie van God se genade en groot geduld, het Paul gekies om Sy lewe te gee

  Wat Is Love, Names Of God, Thank You Lord, More Words, Week 5, Journals, Quotes, Magazines, Quotations

(geen titel nie)

WELKOM BY ONS GEMEENSKAP Dit is ons hartsbegeerte om gratis Bybelstudie-hulpbronne aan julle te voorsien, en om julle terselfdertyd te help om ‘n liefdevolle gemeenskap van vroue in julle taal op te bou of te vind. WAT IS LOVE GOD GREATLY? Love God Greatly is ‘n wêreldwye bediening wat vroue help om God groots lief…

 Tollenaars was deur die Joodse volk geminag, want hulle het vir die Romeine gewerk. Hulle is beskou as uitverkorenes. Maar Jesus het hom u Jesus Is Lord, Om, Bible, Names, Faith, Biblia, The Bible, Religion, Books Of Bible

Security Check Required

Week 6 - Dinsdag SOAP - Mark 2:17Jesus roep Mattheus die tollenaar om Hom te volg. Tollenaars was deur die Joodse volk geminag, want hulle het vir die Romeine gewerk. Hulle is beskou as uitverkorenes. Maar Jesus het hom u

Vader, help my asseblief om nie bloot met my woorde of 'n gepraat lief te he nie, maar deur my optrede en met opregte bedoelings. Afrikaans, Help Me, Om, Bible, Names, Meet, Words, Biblia, The Bible

Vader, help my asseblief om nie bloot met my woorde of 'n gepraat lief te he nie, maar deur my optrede en met opregte bedoelings.