Jy Is Vergewe

Collection by LoveGodGreatlyAfrikaans

121 
Pins
 • 
533 
Followers

'n Aanlyn Bybelstudie

LoveGodGreatlyAfrikaans
Jy is Vergewe – Die Boodskap van Vergifnis – Vrydag – Vandag se verse - Mattheus 9:35-38   Jy het vryheid in Christus ontvang! Kies vandag om uit jou selfopgelegde gevangenis uit te stap, jou skuld en skaamte agter te laat, sodat jy die lewende God met ‘n vernuwe hart kan dien! Afrikaans, Christian Quotes, Like Me, Art Quotes, Cards Against Humanity, God, Grande, Inspirational, Truths

Jy is Vergewe – Die Boodskap van Vergifnis – Vrydag – Vandag se verse - Mattheus 9:35-38 Jy het vryheid in Christus ontvang! Kies vandag om uit jou selfopgelegde gevangenis uit te stap, jou skuld en skaamte agter te laat, sodat jy die lewende God met ‘n vernuwe hart kan dien!

 Waar jy ookal gaan, die Here sal jou altyd beskerm. Psalm 121, Psalms, Prayer Board, Afrikaans, Christian Quotes, Scriptures, Verses, Living Water, Prayers

Jy Is Vergewe - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7 - Woensdag – Vandag se Verse - Johannes 13:34-35 Hoe is jy geseën omdat jy streef om ‘n lewe van heiligheid en reinheid te leef?

Jy Is Vergewe - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week Dinsdag – Vandag se Verse - 1 Johannes Neem tyd om na te dink en neer te skryf hoe jou liefde vir Jesus en die vergifnis wat jy van Hom ontvang het, iemand anders beïnvloed het. Amen, God, Quotes, Dios, Qoutes, Quotations, Sayings, The Lord

Jy Is Vergewe - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7- Dinsdag – Vandag se Verse - 1 Johannes 4:7-11 Neem tyd om na te dink en neer te skryf hoe jou liefde vir Jesus en die vergifnis wat jy van Hom ontvang het, iemand anders beïnvloed het.

Jy Is Vergewe  - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7 - Vrydag – Vandag se Verse - Habakuk 3:17-19   Spandeer tyd in God se Woord en vra Hom biddend om vir jou ‘n hernuwe sin van verwondering te gee van jou vergifnis en lewe in Christus. Christian Verses, Favorite Bible Verses, More Than Words, Jesus Christ, God, Beach, Water, Quotes, Outdoor

Jy Is Vergewe - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7 - Vrydag – Vandag se Verse - Habakuk 3:17-19 Spandeer tyd in God se Woord en vra Hom biddend om vir jou ‘n hernuwe sin van verwondering te gee van jou vergifnis en lewe in Christus.

Jy Is Vergewe  - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7 – Donderdag - Vandag se Verse - Jesaja 61:10-11  Op watter maniere word die lewe van Jesus gemanifesteer in jou liggaam?  Spandeer tyd in God se Woord en vra Hom biddend om vir jou ‘n hernuwe sin van verwondering te gee van jou vergifnis en lewe in Christus. Identity In Christ, Harry Potter, God, Quotes, Dios, Qoutes, Quotations, Sayings, The Lord

Jy Is Vergewe - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7 – Donderdag - Vandag se Verse - Jesaja 61:10-11 Op watter maniere word die lewe van Jesus gemanifesteer in jou liggaam? Spandeer tyd in God se Woord en vra Hom biddend om vir jou ‘n hernuwe sin van verwondering te gee van jou vergifnis en lewe in Christus.

Jy is Vergewe – Die Boodskap van Vergifnis – Woensdag – Vandag se verse - Jesaja Vra God biddend om jou te lei na iemand wat die behoefte het om te hoor van die liefde van God. Hoe, Friendship, Quotes, Qoutes, Quotations, Sayings

Jy is Vergewe – Die Boodskap van Vergifnis – Woensdag – Vandag se verse - Jesaja 52:6-8 Vra God biddend om jou te lei na iemand wat die behoefte het om te hoor van die liefde van God. Hoe sal jy vir daardie persoon vertel wat Jesus vir jou gedoen het?

Jy Is Vergewe  - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7 - Maandag – Vandag se Verse - 1 Korinthiërs 13:4-13  Hoe weespieël jou lewe die liefde en vreugde van jou verlossing? Bible Verses, Friendship, Quotes, Qoutes, Scripture Verses, Quotations, Bible Scriptures, Sayings, Scriptures

Jy Is Vergewe - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7 - Maandag – Vandag se Verse - 1 Korinthiërs 13:4-13 Hoe weespieël jou lewe die liefde en vreugde van jou verlossing?

Jy is Vergewe – Die Boodskap van Vergifnis - Donderdag – Vandag se verse - Romeine Wat beteken God se genade en barmhartigheid vir jou? Van, Quotes, Qoutes, Vans, Quotations, Sayings

Jy is Vergewe – Die Boodskap van Vergifnis - Donderdag – Vandag se verse - Romeine 10:10-15 Wat beteken God se genade en barmhartigheid vir jou?

Jy is Vergewe – Die Boodskap van Vergifnis – Maandag – Vandag se verse- 2 Korinthiërs 5:18-19   1. Het jy al ooit gevoel soos beskadigde goedere? Bely daardie gevoelens aan God, en lees dan Hebreërs 9:11-13. Vra God biddend om jou te help om jou skaamte en skuld te laat vaar, sodat jy Hom, die Lewende God kan dien. Dear God, Sentences, Bible Verses, Spanish, How To Memorize Things, Teaching, Thoughts, Quotes, Movie Posters

Jy is Vergewe – Die Boodskap van Vergifnis – Maandag – Vandag se verse- 2 Korinthiërs 5:18-19 1. Het jy al ooit gevoel soos beskadigde goedere? Bely daardie gevoelens aan God, en lees dan Hebreërs 9:11-13. Vra God biddend om jou te help om jou skaamte en skuld te laat vaar, sodat jy Hom, die Lewende God kan dien.

Jy is Vergewe - Die Boodskap van Vergifnis - Week 8 Memoriseervers Bible Verses, Scriptures, Gods Love, How To Memorize Things, Faith, Words, Dear Lord, Life, Spanish

Jy is Vergewe - Die Boodskap van Vergifnis - Week 8 Memoriseervers