{Dawid Sy Storie is Ons Storie} WEEK 5 Jesus die Beste Vriend Donderdag - Vandag se verse Spreuke 17:17 17 Op 'n vriend se liefde kan jy altyd reken; jou broer is daar met die oog op jou nood.
{DAWID Sy Storie is Ons Storie} – Dawid ‘n man van geloof - WEEK 8 - Dinsdag - Vandag se verse Psalms 27
{Dawid Sy Storie is Ons Storie} Jesus, die Hoop van Sondaars WEEK 6 Donderdag – Vandag se Verse 1 Johannes 1:8-9 8 As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. 9 Maar as ons ons sondes bely — Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.
{Dawid Sy Storie Is Ons Storie} – Jesus Geliefde van God - Week 7 - Donderdag - Vandag se Verse Matteus 10:29-31 29 “Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. 30 Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel. 31 Moet dan nie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.”
{Dawid Sy Storie Is Ons Storie} - Dawid die man na God se hart - Week 7 - Maandag - Vandag se Verse Handelinge 13:22 22 Nadat God hom van sy amp onthef het, het Hy Dawid as koning oor hulle aangestel. Van hom het God gesê: ‘Ek het in Dawid seun van Isai 'n man na my hart gevind. Hy sal al my opdragte uitvoer.’
{Dawid Sy Storie Is Ons Storie} - Dawid die man na God se hart - Week 7 - Leesplan
{DAWID Sy Storie is Ons Storie} – Ondersoek jou eie hart - WEEK 8 Vrydag Hebreërs 10:19-25 23 Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het.
{DAWID Sy Storie is Ons Storie} – Jesus is Getrou - WEEK 8 Woensdag - Vandag se verse 2 Tessalonisense 3:1-5 3 Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar.
{DAWID Sy Storie is Ons Storie} – Dawid 'n man van geloof - WEEK 8 - Memoriseervers
{DAWID Sy Storie is Ons Storie} – Dawid 'n man van geloof - WEEK 8 - Leesplan
{Dawid Sy Storie Is Ons Storie} - Dawid die man na God se hart - Week 7 - Dinsdag - Vandag se Verse 1 Samuel 13: 8-15. 14 Maar nou sal jou koningskap nie bestendig word nie. Die Here sal vir Hom 'n man na sy hart soek. Die Here sal hóm aanstel as regeerder oor sy volk, want jy het nie gedoen wat die Here jou beveel het nie.”
{Dawid Sy Storie is ons Storie} Dawid die Sondaar - Week 6 - Leesplan
{Dawid Sy Storie Is Ons Storie} – Ondersoek Ons Eie Hart Week 7 - Vrydag - Vandag se Verse 1 Petrus 2:9-10 (ESV) 9 Julle, daarenteen, is 'n uitverkore volk, 'n koninklike priesterdom, 'n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig.
{Dawid Sy Storie Is Ons Storie} - Dawid die man na God se hart - Week 7 - Memoriseervers