Daaglikse Verse

Daaglikse Verse
699 Pins397 Followers
Om 'n vrou te wees wat haar huis opbou, gaan nie daaroor om 'n perfekte ma te wees nie. Dit gaan daaroor om 'n ma en vrou te wees wat haar lewe oorgee aan die Argitiek van haar lewe. Angela Perritt.

Om ‘n vrou te wees wat haar huis opbou, gaan nie daaroor om ‘n perfekte ma of perfekte vrou te wees nie. Dit gaan daaroor om ‘n ma en vrou te wees wat haar lewe oorgee aan die Argitek van haar lewe.

God sê vir ons daar is geen groter liefde is as om jou lewe vir vriende neer te lê nie, so daar is geen groter liefde as die liefde wat Hy ons gewys het deur SY lewe vir ons neer te lê nie!  Om jou lewe neer te lê, lyk soos Jesus aan die kruis en om die laste van 'n vriend te dra.  Elkeen van ons weet hoe dit voel om te struikel. Maar miskien weet ons nie almal hoe dit voel as iemand jou ondersteun nie. Die grootste rykdom van die lewe is vriendskap met God en vriendskap met God se mense.

Matteus 7:1 "Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie;  Moenie met 'n vergrootglas na ander se foute kyk nie. #LoveGodGreatlyAfrikaans #LiefGodGrootliks

JESAJA 46:3-4 Ook tot in julle ouderdom is Ek die Here, tot in julle grysheid sal Ek julle dra. Ek het julle gemaak en Ek sal julle vashou, julle dra en julle red.   Vader dankie vir die opheffing van en die dra van my laste vandag.So baie keer sukkel ek omdat ek vertrou op my eie poging. Maar u is altyd bereid en in staat om in te gryp. En U is altyd daar. Dankie dat afbuk om my kop op te lig, en my te ondersteun. In Jesus Name. #LoveGodGreatly  #LiefGodGrootliks

Psalms 118:24 Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.  Vandag is die dag wat die Here spesiaal gemaak het. Hy het dit vir jou beplan. Dit het 'n doel. Maak nie saak wat dit hou nie, sê dankie vir dit vir God mors nie 'n dag nie. En as jy Hom liefhet en vertrou, sal jy eendag ontdek, dat vandag, onmerkwaardig soos dit nou lyk, sal jou merkwaardig goed doen. #LoveGodGreatly #LiefGodGrootliks

Psalm 34:2 Ek sal die Here altyd weer prys, sy lof sal altyd op my lippe wees.   Ons moet die Here te alle tye loof, nie net wanneer dit ons pas of wanneer dit vir ons reg voel nie. #LoveGodGreatlyAfrikaans #LiefGodGrootliks

GALASIERS 6:9 Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel.   Moenie moeg word om goed te doen nie. Wanneer die tyd reg is sal jy oes wat jy gesaai het. #LoveGodGreatlyAfrikaans #LiefGodGrootliks`

Jesaja 49:16 Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, Ek sien jou mure altyd voor my.  Onthou dat jou naam in die Here se hand gegraveer is, en Hy sal jou nooit vergeet nie  #LoveGodGreatlyAfrikaans #LiefGodGrootliks

Psalm 91:9 Omdat jy die Here as skuilplek geneem het, die Allerhoogste as jou beskermer,   Skuiling en beskerming vind ons nie in die tempel soos ons sou dink nie, maar oral en altyd by die Here. #LoveGodGreatly  #LiefGodGrootliks

“Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met 'n verstandige man wat sy huis op rots gebou het. Matthys 7:2  Gehoor is meer as om te luister. Oefening is meer as om op te let. Wysheid is meer as goeie raad. God is meer as beter. Hy is DIE bron van alles goed en DIE stewige grondslag

PSALMS 56:4 Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U.  Waarvoor is jy bang? Is daar enige gebiede in jou lewe wat gesmoor word as gevolg van vrees ? Die duiwel bring vrees, maar jy kan kies om nie jou knie te buig tot dit nie. Dawid het gesê: "Wanneer ek bang is, sal ek in U vertrou"#LiefGodGrootliks

Jesaja 12: 4 "Op dié dag sal julle uitroep: "Loof die Here, roep sy Naam aan, maak sy dade onder die volke bekend en verkondig dat sy Naam groot is."   Omdat God ons versterk het en ons lewens gevul het met blydskap en vrede, behoort ons harte oor te loop van lof vir Hom. Ons is 'n lewende bewys dat God groot en goed is. #LoveGodGreatlyAfrikaans #LiefGodGrootliks

Jakobus 3:17-18 Maar die wysheid wat van Bo kom, is allereers sonder bybedoelings, en verder is dit vredeliewend, inskiklik, bedagsaam, vol medelye en goeie vrugte, onpartydig, opreg. Hierdie wysheid bring jou in die regte verhouding met God, en jy moet dit gebruik om vrede te maak.  As ons vir die hemel gesaai is, is ons met vrede gesaai. Hemelse Vader, verseël ons asseblief in U weë soos ons wag op U volle teenwoordigheid eendag!   #LoveGodGreatlyAfrikaans #LiefGodGrootliks

"DIT IS NOOIT TE LAAT OM GOD TE BEGIN EER in ons spraak nie. #LoveGodGreatly #LiefGodGrootliks

Lukas 6:45 Die goeie mens bring die goeie te voorskyn uit die oorvloed goeie dinge in sy hart, en die slegte mens bring die slegte te voorskyn uit die oorvloed slegte dinge. Waar die hart van vol is, loop die mond van oor."  Vriende, die Skrif vra ons om onsself oor te gee aan 'n hart ondersoek, 'n skandering van die siel. Het jy dele van God se hart bymekaar gemaak en dit hoog opgestapel tot teen die plafon van jou hart?

Pinterest
Search