JEREMIA 1:5  Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel.   Vader dankie dat u my gekies het. Voordat ek gebore is, het U ‘n plan vir my opsy gesit en ‘n doel vir my lewe. #LiefGodGrootliks

Week 5 – 1 & 2 Timoteus - Ons word geroep om getrou te wees Maandag LEES: 1:1-7 SOAP: 1:7  Liewe Jesus,  Dankie vir die gawes van U krag, liefde en selfbeheersing. Help my om dit in my lewe te benut en nie in my krag te leef nie. Op die dae wat ek met vrees worstel, help my om te onthou dat U met my is, dat U liefde vir my tot in die hemel reik en dat my lewe in U hande is. Amen.

Die patroon van hierdie wêreld word gekenmerk deur swaar kettings. Hulle hou ons vas en weerhou ons om te wees wie ons geskape is om te wees. Tog het Christus reeds die gewig van al die sondes in die wêreld gedra en oorkom! Daar is geen veroordeling vir diegene in Christus nie en Hy maak ons laste lig!  God wil hê jy moet jou gedagtes oefen en om deur die Gees te hernu word, sodat jou gedagtes te sterk is om vasgepen te word onder swaar denke! Vriende, God se begeerte is om te sien dat die…

Week 6 – 1 & 2 Timoteus - Ons word geroep om die volgende generasie aan te moedig Vrydag LEES: 4:9-22 SOAP: 4:17-18  Watter verhaal het God aan jou toevertrou om te deel met 'n wêreld wat seer het en moet weet dat God hulle sien en hulle liefhet? Deel jou getuienis met vrymoedigheid, vir Sy glorie.  Liewe Jesus,  Help my om U goedheid, U voorsiening en U beskerming te verkondig. Deur die getuienisse van my lewe, help ander om U te sien en hul geloof in U te plaas. Amen.

Week 6 – 1 & 2 Timoteus - Ons word geroep om die volgende generasie aan te moedig Dinsdag LEES: 3:10-17 SOAP: 3:16-17 Liewe Jesus,  Dankie dat U ons lief genoeg het om ons U Woord te gee. Help ons om dit te lees, te verstaan, en te weet hoe om dit toepaslik op ons lewens toe te pas. Verhoog ons begeerte om in U Woord te wees en spreek daagliks met ons daardeur. Amen.

Week 5 – 1 & 2 Timoteus - Ons word geroep om getrou te wees Woensdag LEES: 2:1-13   Liewe Jesus,  Help my om die evangelie te deel met diegene wat nog nie van U gehoor het nie. Deur die krag van die Heilige Gees, spreek U woorde in hulle harte. Open hul gedagtes vir U waarheid sodat hulle kan glo. Gebruik my, Here, in die dorp, familie, werk en skool waar U my geplaas het om U Goeie Tyding met ander te deel. Help my om dapper te wees, met liefde te praat, en gehoorsaam te wees aan U…

Week 4 - 1 & 2 Timoteus -Memoriseervers

{Week 4 - Memory Verse} But godliness with contentment is great gain, for we brought nothing into the world, and we cannot take anything out of the world.

Week 6 – 1 & 2 Timoteus - Ons word geroep om die volgende generasie aan te moedig Maandag LEES: 3:1-9 SOAP: 3:2-5  Liewe Jesus,  Help my om sout en lig in 'n immer toenemende donker wêreld te wees. In plaas daarvan om ontmoedig te raak deur wat ek rondom my sien, bemagtig my om 'n verskil te maak. Help my om gefokus te bly op U en nie afgelei deur die wêreld nie. Amen.

Week 6- 1 & 2 Timoteus -Memoriseervers

Week 6- 1 & 2 Timoteus -Memoriseervers

Week 5 – 1 & 2 Timoteus - Ons word geroep om getrou te wees Dinsdag LEES: 1:8-18 SOAP: 1:8-9,13-14  Liewe Jesus,  Versterk my en gee my moed op dae wanneer ek wil wegkwyn. Herinner my aan wie ek is, die groter doel wat U vir my lewe het, en U belofte om my nooit te verlaat nie. Help my om U waarheid, wat U aan ons geslag gegee het, te beskerm. Help my om dit aan my kinders oor te dra en hulle te leer om dit aan hulle kinders te dra. Amen

Week 3 - 1 & 2 Timoteus -Memoriseervers

Week 3 - 1 & 2 Timoteus -Memoriseervers

Vrydag LEES: 3:14-16 SOAP: 3:15-16  SOAP  Dit is so belangrik om ons geloof aan die volgende geslag oor te dra, want daar sal 'n dag kom wat ons nie meer daar is nie, en diegene wat na ons kom, moet weet hoe om hul lewens vir Christus te leef. Dit alles kom daarop neer om God se Woord te ken, God se Woord in ons lewens toe te pas, en te verstaan ​​wie Jesus is en wat Hy vir ons gedoen het.  Liewe Jesus,  Help ons om ons geloof aan die volgende geslag oor te dra. Amen

Week 5 - 1 & 2 Timoteus -Memoriseervers

{Week 5 - Memory Verse} For God gave us a spirit not of fear but of power and love and self-control.

Week 3 – 1 & 2 Timoteus -  Instruksies om ons geloof uit te leef Dinsdag LEES: 4:9-16 SOAP: 4:9, 12, 16  Liewe Jesus,  Wanneer mense teen my opkom, help my om te onthou om nie toe te laat dat hulle woorde of dade my ontmoedig nie.  Help my op daardie dae om in U te rus en te besef dat ek die stryd aan U moet oorgee. In plaas daarvan om terug te veg, gee my die moed om my lewe dapper vir U te leef, met groter liefde, geloof en suiwerheid. Amen.

Liewe Here ontmoet ons asseblief waar ons is en gee ons die genade om te groei deur vandag se proewe #LiefGodGrootliks

Liewe Here ontmoet ons asseblief waar ons is en gee ons die genade om te groei deur vandag se proewe

Week 3 – 1 & 2 Timoteus -  Instruksies om ons geloof uit te leef Maandag LEES: 4:1-8 SOAP: 4:7-8  Liewe Jesus,  Dankie vir die liggaam wat U my gegee het. Help my om nie net 'n goeie opsigter van my fisiese liggaam te wees nie, maar help my om te leer om ook my geestelike spiere te ontwikkel. Verander my hart en gee my die begeerte om in U Woord te wees. Help my om lief te raak vir U Woord en dit op my lewe toe te pas sodat U waarheid my van binne af kan verander. Amen.

{Week 3 - Monday Post} God’s desire is to train us, strengthen us, and grow us to become more like Jesus.

Pinterest
Search