Are u ready???

Luke "Be ye therefore ready also; for the Son of man cometh at an hour when ye think not." Don't know if it's KJV though.

"Ek glo in God die Vader, die Almagtige,  die Skepper van die hemel en die aarde. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria." - En niks op hierdie aarde of uit die hel sal my anders kan oortuig nie.

.

Afrikaanse Quotes, Spiritual Inspiration, Scripture Verses, Bible, Scriptures, Father, Holy Spirit, True Words, Jesus Christ

Ek is .... God wat steeds luister God wat steeds antwoord God wat steeds gesond maak God wat steeds vergewe God wat steeds leiding gee God wat steeds lief het God wat steeds omgee Ek is wat Ek is .... en dit is liefde

God wat steeds luister God wat steeds antwoord God wat steeds gesond maak God wat steeds vergewe God wat steeds leiding gee God wat steeds lief het God wat steeds omgee Ek is wat Ek is . en dit is liefde

Ek staan hier verdor voor U, My eie krag kan niks vernu. Nou vra ek U Redder en Heer, Hier is my lewe, neem beheer.  Here gee my krag teen Satan, U weet hoe want U is raadman. Vul my met U liefde en Gees, Pantser my om sterk te wees.

Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Soos ’n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer

Ek wéét God het 'n plan. Ek bid vir leiding sodat ek dit kan volg; vir geduld om daarop te wag en wysheid sodat ek weet wanneer dit kom.

Ek wéét God het 'n plan. Ek bid vir leiding sodat ek dit kan volg; vir geduld om daarop te wag en wysheid sodat ek weet wanneer dit kom.

Die lewe is soos 'n skildery wat geskets word deur die lyne van hoop. Vee die foute uit met verdraagsaamheid. Doop die kwas in geduld en kleur dit in met vreugde. Raam dit met liefde.

Die lewe is soos 'n skildery wat geskets word deur die lyne van hoop. Doop die kwas in geduld en kleur dit in met vreugde.

As julle my voorskrifte nakom, my gebooie gehoorsaam en daarvolgens lewe, sal Ek vir julle reën gee op die regte tyd, sodat die lande oeste sal lewer en die bome vrugte sal dra. (Levitikus 26:4)

As julle my voorskrifte nakom, my gebooie gehoorsaam en daarvolgens lewe, sal Ek vir julle reën gee op die regte tyd, sodat die lande oeste sal lewer en die bome vrugte sal dra.

God sonder mens, is steeds God.  Maar mens sonder God is NIKS

God sonder mens, is steeds God. Maar mens sonder God is NIKS

Mag U genade in my lewe 'n baken van hoop wees vir die wat soekend is, Here.  Mag U lig deur my skyn en 'n getuie wees van 'n lewe toegewyd aan U want ek weet ek kan geen tree sonder U teenwoordigheid neem nie.

Pinterest
Search
Get a free account to see more ideas

Free, unlimited access to ideas

Sign up to see more

OR

By continuing, you agree to Pinterest's Terms of Service, Privacy Policy
Already a member?
Log in
Pinterest helps you find ideas to try.