vinnig yskasterte

Collection by Louise Van Staden

27 
Pins
Louise Van Staden
Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling. Angle Food Cake Recipes, Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Eggless Recipes, Blueberry Recipes, Bread Recipes, Yummy Recipes

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Microwave Recipes, Baking Hacks, Custard Recipes, Cuban Recipes, Milk Recipes

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Jogurttert Gebruik dieselfde geur jellie as jogurt vir hierdie resep. As jy die tert ‘n ander geur wil gee, gebruik ongegeurde vingerb. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Cuban Recipes, Kos, Sweet Pie, Sweet Tarts

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Kondensmelk-klappertert Coconut Recipes, Lemon Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Pudding Recipes, Coconut Tart, Coconut Cheesecake, Coconut Cakes

Kondensmelk-klappertert

Dit is al vir jare ons gebruik om in Oktober vir julle ’n paar heerlike resepte vir die teetafel te gee. Want as alles so vol in die blom staan, is dit die perfekte verskoning vir ’n teepartytjie in die tuin.

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Dishes, South African Recipes, Melktert, Mickey Mouse Cupcakes, Biltong, Spare Ribs, Curry Recipes, Recipies, Meet

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

The best buttermilk rusks Muffin Recipes, Baking Recipes, Rusk Recipe, Recipe Recipe, Kos, Buttermilk Rusks, Chocolate Biscuit Cake, Savory Pastry, Good Food

Die lekkerste karringmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal soet verkies) 250 g (280 ml) botter *Kies net een of maak ’n mengsel wat altesaam 250 ml is: ± 250 ml fyn klapper of ± 250 ml High Bulk- of All Bran-vlokkies of ± 250 ml gemengde saad en grofgekapte neute of 250 ml geroosterde muesli* 375 ml karringmelk 125 ml suurroom of addisionele karringmelk 2 eiers…

My “Spur style” Uieringe Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Melktert, Rump Steak, Biltong, South African Recipes, Instant Pudding

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout ml anyssaad (opsioneel) 200 g ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal s… Baking Recipes, Cookie Recipes, Rusk Recipe, All Bran, Butter Cookies Recipe, Tea Cookies, South African Recipes, Homemade Biscuits, Bread Bun

Oudtydse Boerbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Maak: 50-60 stukke Bereidingstyd: 11⁄2 uur, plus rys- en uitdroogtyd Baktyd: 1 uur Oondtemperatuur: 190 °C 22 g vars gis (of 10 ml aktiewe droë gis) 5 ml suiker 30 g (55 ml) koekmeel 250 g (270 ml) botter 150 ml melk 1,25 kg koekmeel, gesif gesmelte botter om oor te verf METODE: Meng die gis en suiker met 500 ml water. Roer die 30 g meel by en laat dit vir een tot twee uur op ’n warm plek staan tot dit skuim. Verhit die botter, melk en 50 ml water saam tot die botter gesmelt het. Haal van…

Last week I shared with you 21 homemade Christmas presents to make for teachers and I gather you’ve already made them, like me (*cough, cough*). Here are 28 homemade Christmas presents for ch… Shawarma, Melktert, Red Headed Hostess, Origami Butterfly, Modular Origami, Baked Pork Chops, Ginger Tea, Slow Cooker Pork, Boiled Eggs

Die lekkerste karringmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal s…

Onthou dae Anys Beskuit kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die ko… Milk Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Baking Desserts, Savoury Recipes, Cheesecake Recipes, Cooking Ideas, Yummy Recipes

Anys Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Onthou dae Anys Beskuit 2.5 kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die koekmeel, sout, gis en anys. Meng botter / kondens melk saam en voeg by droe bestanddele. Gooi louwarm water bietjies – bietjies by terwyl jy begin knie tot ’n sagte deeg te vorm, knie maar goed, vir minstens 10 min aaneen. Sit in ‘n skottel en trek oor met swartsak, sit op warm plekkie, nie direk in die…

Buttermilk rusks are always a winner, especially when dunked in tea or coffee! While South Africans around the world yearn for and enjoy the well known Ouma Rusks,there’s something a bit special about home made rusks. For those not in the know, rusks are South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Sweet Recipes, My Recipes, Recipies, Fennel Recipes, Curry Recipes

Cremora Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

250ml cremora koffieverromer poeier 125ml kookwater 25ml wit asyn 1 kg bruismeel 12ml bakpoeier 250ml witsuiker 125ml klapper 2ml sout 250ml botter of margarien Voorverhit die oond tot 180C. Smeer 2 broodpanne met botter of bespuit met kleefwerende kossproei. Meng die koffie verromer met kookwater en vul aan tot 500ml met koue water. Voeg die asyn by. Meng droë bestanddele en vryf botter of margarien in tot mengsel soos broodkrummels lyk. Maak ‘n holte in middel en voeg verromer mengsel by…