9 Superstitions About Dreams Meanings.
A Woman of Self-Confidence ~ created by Jovita.(written for me by Assistant) I am Honored she felt this way.:.I am proud to work for this lovely classy woman Mrs. Bella Donna. I admire and respect her..This one is for You .Love to her, Mia (Assistant to BDLD)
Ek is vrou...dankie Heer.
Ek is vrou...dankie Heer.
Placecol Fresh Beauty
Soms is ‘n koppie koffie saam met ‘n goeie vriendin al die berading wat jy nodig het. #VrouweesReels #Placecol
Wees jouself
Wees jouself
Placecol Fresh Beauty
Tyd is gratis maar dit is prysloos. Jy kan dit nie besit nie maar jy kan dit gebruik. Jy kan dit nie hou nie maar jy kan dit spandeer. Maar as jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie. #VrouweesReels #Placecol
Placecol Fresh Beauty
Mag jy vir geen rede jou kop laat sak, behalwe om jou oulike skoene te bewonder nie. #VrouweesReels #Placecol
Gelukkige Vrouedag! 'n Vrou is soos 'n horlosie. Van buite sien jy haar hande beweeg maar daar is iets binne in haar hart wat haar energie gee om voort te gaan. Dis GOD se GEES in haar. Sy gee rigting en almal kyk gedurig na haar om koers en orde te behou. Geniet vrouwees! JY is 'n pragtige vrou en 'n voorreg om te ken!
Vroue is soos teesakkies. Jy weet nooit hoe sterk hulle is tot hulle in warm water beland nie. #Vrouwees
Placecol Fresh Beauty
Om jouself as ‘n prioriteit te ag is nie selfsugtig nie, soms is dit noodsaaklik. #VrouweesReels #Placecol
Gelukkige Vrouedag