Cremora Tart Recipe from South Africa. Revisit this always popular retro South African dessert. This new version is fruity and covered in chocolate.

Fruit-Filled Cremora Tart

Think viennese fingers on sides wud make for easier slicing -Cremora Tart Recipe from South Africa. Revisit this always popular retro South African dessert. This new version is fruity and covered in chocolate.

Triple Chocolate Cheesecake #chocolate #cheesecake #dessert

Triple Chocolate Cheesecake

Triple Chocolate Cheesecake #chocolate #cheesecake #dessert

LANDBOUWEEKBLAD Cremora Koffietert

Kors 2 x 200 g pak sjokoladebeskuitjies, fyn gedruk 200 g botter, gesmelt Vulsel 500 g Cremora 250 ml k) kookwater 2 x 397 g.

Milk tart Springrolls – Magic happens when two cuisines meet!

Milk tart, a classic South African dish and these spring rolls filled with milk tart is a shortcut to the crunchy,creamy taste.Hints of cinnamon, a winner!

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy... BESTANDELE 3e margerien 1kop suiker 3 eiers 1kop meel 1t bakpoeier Knippie sout 1/4 kop melk 1 blik tert…

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy.

Karamelkondensmelk Kaaskoek, ekstra verleidelik en deurspek met karamelkondensmelk en stukkies fudge.

Karamelkondensmelk Kaaskoek, ekstra verleidelik en deurspek met karamelkondensmelk en stukkies fudge.

1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.:

Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele: 125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt Metode: Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die ...

So verleidelik ! 2 pakkies tennisbeskuitjies 3 kop yskoue volroom melk 2 pakkies MOIR’S instant pudding – vanilla geur 375 ml room . Sjokolade Stroop: ½ kop kakao poeier 1 kop suiker ¼ …

So verleidelik ! 2 pakkies tennisbeskuitjies 3 kop yskoue volroom melk 2 pakkies MOIR’S instant pudding – vanilla geur 375 ml room .

Resep l Martjie se vanielje-vlaskywe

kykNET Resepte - Vir 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak, skakel in op kykNET (Kanaal

Pinterest
Search