When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Die Bybel, die Woord van God

Skrifgedeeltes uit die bybel. DIe woord van God
·
230 Pins
 10y
Collection by
SPREUKE 16:2 Al die weë van ’n man is suiwer in sy oë, maar die Here toets die geeste. Extremely Funny Memes, Funny April Fools Pranks, Parenting Yelling, Epic Kids, Chest Muscles, Feel Like Giving Up, Thigh Fat, Funny Vines, Try Not To Laugh
SPREUKE 16:2 Al die weë van ’n man is suiwer in sy oë, maar die Here toets die geeste.
SPREUKE 16:1 DIE planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die Here . Elisabeth Swan, The Grisha Trilogy, Sea Captain, Captain Hook, His Dark Materials, History Quotes, Black Sails, Killian Jones, Treasure Planet
SPREUKE 16:1 DIE planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die Here .
SPREUKE 16:1 DIE planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die Here .
SPREUKE 16:1 DIE planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die Here .
SPREUKE 16:1 DIE planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die Here .
SPREUKE 16:1 DIE planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die Here .
Bybelvers Romeine 8:37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet Dig Deep, Brooding, Afrikaans, Sunday School, Bible, Neon Signs, Sunset, Dutch, Vader
Bybelvers Romeine 8:37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet
Bybelvers: Jesaja 40:8 (Die Boodskap) Gras droog uit. Blomme gaan dood. Maar wat die Here sê hou vir altyd. Motivational Bible Quotes, Inspirational Quotes About Love, Biblical Quotes, Empowering Quotes, Quotes About God, Christian Messages, Christian Quotes, African Quotes, Afrikaanse Quotes
Bybelvers: Jesaja 40:8 (Die Boodskap) Gras droog uit. Blomme gaan dood. Maar wat die Here sê hou vir altyd.
ROMEINE 8:27, 31-33 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree.  WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?  Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?  Wie sal beskuldiging inbring teen die uitverkorenes van God? God is dit wat regverdig maak. Goeie More, Inspirational Bible Quotes, Jesus Christ, Geek Stuff, Teen, Faith, Growing Veggies
ROMEINE 8:27, 31-33 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree. WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie? Wie sal beskuldiging inbring teen die uitverkorenes van God? God is dit wat regverdig maak.
2 KORINTHIËRS 12:9 En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. Motivational Thoughts, Uplifting Quotes, True Quotes, Best Quotes, Funny Quotes, Inspirational Quotes, Qoutes, God Is, Word Of God
2 KORINTHIËRS 12:9 En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.
SPREUKE 16:24 Vriendelike woorde is soos ’n heuningkoek: soet vir die siel en ’n genesing vir die gebeente. Google Images, Words Of Wisdom, Bible Verses, Kos, High Tea, Canvas, Tea, Tela
SPREUKE 16:24 Vriendelike woorde is soos ’n heuningkoek: soet vir die siel en ’n genesing vir die gebeente.
FILIPPENSE 4:6-7Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.  En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus. Thank You Jesus, Scriptures, Prayers, Lord, Motivation
FILIPPENSE 4:6-7Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.
JEREMIA 1:5 Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die liggaam voortgekom het, het Ek jou geheilig; Ek het jou tot ’n profeet vir die nasies gemaak. Beautiful Quotes Inspirational, Healing Bible Verses, Christlike, Afrikaans Quotes, Women Of Faith, Baby Quotes, Jesus Loves Me, Godly Woman, Jesus Quotes
JEREMIA 1:5 Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die liggaam voortgekom het, het Ek jou geheilig; Ek het jou tot ’n profeet vir die nasies gemaak.
SPREUKE 27:1 BEROEM jou nie op die dag van môre nie, want jy weet nie wat die dag sal bring nie. Wonder Quotes, Spiritual, Van, Teks
SPREUKE 27:1 BEROEM jou nie op die dag van môre nie, want jy weet nie wat die dag sal bring nie.
ROMEINE 8:37-39 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.  Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge  of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie. Bible Verses Quotes, Sunday School Kids, Praise And Worship, Scripture
ROMEINE 8:37-39 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het. Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.
Bybelverse Rom 8:17 En omdat ons kinders is, is ons ook erfgename. Ons is erfgename van God, erfgename saam met Christus. Aangesien ons deel het aan sy lyding, sal ons ook deel hê aan sy heerlikheid. Special Words, Praise God, Saviour, Unity, Groot
Bybelverse Rom 8:17 En omdat ons kinders is, is ons ook erfgename. Ons is erfgename van God, erfgename saam met Christus. Aangesien ons deel het aan sy lyding, sal ons ook deel hê aan sy heerlikheid.
Bybelverse 1 Pet 5:10 God wat alle genade gee en wat julle geroep het om in Christus Jesus deel te hê aan sy ewige heerlikheid, sal julle, nadat julle 'n kort tydjie gely het, self weer oprig en julle moedig, sterk en standvastig maak. Scripture Verses, Bible Scriptures, Faith Quotes, Bible Quotes, Thy Word, God Loves You, Saints
Bybelverse 1 Pet 5:10 God wat alle genade gee en wat julle geroep het om in Christus Jesus deel te hê aan sy ewige heerlikheid, sal julle, nadat julle 'n kort tydjie gely het, self weer oprig en julle moedig, sterk en standvastig maak.