Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm die wat by Hom skuil. Spreuke 30:5

Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm die wat by Hom skuil.

Bybelvers: Johannes 8:12 Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

Dag 17 Bybelvers: Johannes Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.

Dag 63 Bybelvers: Mat 5:6 Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word

Dag 63 Bybelvers: Mat Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word

Dag 109 Bybelverse 1 Pet 1:24-25 Die Skrif sê: “Die mens is soos gras, en al sy prag soos 'n veldblom; die gras verdor en die blom val af, maar die woord van die Here, dít bly vir ewig. En hierdie woord is die evangelie wat aan julle verkondig is.

Dag 109 Bybelverse 1 Pet Die Skrif sê: “Die mens is soos gras, en al sy prag soos 'n veldblom; die gras verdor en die blom val af, maar die woord van die Here, dít bly vir ewig. En hierdie woord is die evangelie wat aan julle verkondig is.

Bybelverse Psa 91:7 Al val daar duisende langs jou, tienduisende by jou, vir jou sal niks tref nie.

Bybelverse Psa Al val daar duisende langs jou, tienduisende by jou, vir jou sal niks tref nie.

Dag 169  Jes 66:13 Soos 'n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Julle sal veilig voel in Jerusalem.

Dag 169 Jes 66:13 Soos 'n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. Julle sal veilig voel in Jerusalem.

Pinterest
Search