Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die pad na vrede loop deur die land van dankbaarhe...

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die pad na vrede loop deur die land van dankbaarheid.

:-)

Daar is 7 dae in elke week. "eendag" is nie een daarvan nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Wees geduldig die windpomp gaan soek nie die wind ...

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Wees geduldig die windpomp gaan soek nie die wind ...

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Partykeer gee die Here jou glad nie wat jy wil he nie nie omdat jy dit nie verdien nie maar omdat jy iets baie beters verdien.

Pinterest
Search