KEUR

Collection by Lurinda Lottering

7 
Pins
 • 
271 
Followers
Lurinda Lottering
Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.
South African DishesBaking RecipesBaking BreadsBaking Cakes

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

ongeveer 48 koekies Bestanddele 1 l (4 x 250 ml) suiker 187 ml (3/4 k) melk 125 g (½ blok) botter 250 g (1 pakkie) dadels, fyn gekap 250 ml (1 k) klapper 60 ml (4 e) gouestroop knypie sout 5 ml (1 t) vanielje 1 eier 625 ml (2½ k) pofrys (Rice Krispies) 500 ml (2 k) ekstra klapper Metode 1. Plaas suiker, melk, botter en dadels in kastrol. Verhit tot kookpunt en roer gereeld. 2. Laat 10 min. kook. Roer dikwels. 3. Roer klapper, gouestroop, sout en vanielje by. Laat nog 5 min kook. 4. Verwyder…

Dadelvierkantjies

ongeveer 48 koekies Bestanddele 1 l (4 x 250 ml) suiker 187 ml (3/4 k)

Hannes van Wyk se ma se souttert
Cooking RecipesSavoury Dishes

Spek-en-uie-souttert

'n Souttert is altyd 'n treffer. Probeer hierdie lekker kombinasie

Ertjie-en-spek-sop
Light RecipesCooking RecipesRecipiesSavoury RecipesHealthy Recipes

Kos

Lus vir lekker eet? Vrouekeur se resepte is vinnig, maklik en heerlik. Kry idees vir weeksaandetes sowel as uithang-okkasies.

Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak

Aartappel-en-spinasie-gebak

Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Yskastert met net drie bestanddele | Vrouekeur

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Soetrissies is veelsydig en voedsaam. Loer bietjie na ‘n paar heerlike resepte in ons 23 Mei-uitgawe en probeer dié gebakte soetrissies met sampioene Soetrissies met sampioene 6 porsies bietjie olie 2 uie, gekap 30 ml (2 e) vars pietersielie 500 g (2 x 250 g-pakkies) sampioene, in skywe gesny knypie sout 1 ml suurlemoenpeper 3 middelmatige soetrissies (geel, rooi en oranje) Stel oond op 180 °C. 1 Verhit olie en soteer uie en pietersielie tot ui sag is. 2 Voeg sampioene by en soteer tot sag…

Gebakte soetrissies met sampioene

Soetrissies is veelsydig en voedsaam. Loer bietjie na ‘n paar heerlike resepte in ons 23