BOEREKOS

Collection by Lurinda Lottering

187 
Pins
 • 
288 
Followers
Lurinda Lottering
Watertandlekker patats

Watertandlekker patats

Dié patatgereg lok altyd ’n gesprek uit as sy dit voorsit. Niemand kan glo dat dié nederige ou soetpatat so lekker kan wees nie, sê Nina Timm.

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers…

Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…

tamatiebredie sonia cabano blog eatdrinkcapetown

How to Make Tamatiebredie - Eat Drink Cape Town

You can’t style a photo of tamatiebredie, and you shouldn’t. Why? Because it is bredie. The wonder of Bredie is not about how it looks, but about how it tastes. And about how it makes you feel inside. Happy. Bredie is a long, slow simmer of mostly vegetables, cheap cuts of meat, like the lamb neck […]

mishopies

Mishopies (ongebakte hawermout sjokolade koekies)

MISHOPIES 2 k suiker 1 k botter (in blokkies gesny) ½ k melk of water ½ k kakao 2 k hawermout (rou) 2 k klapper 2 t vanilla Meng suiker, botter, melk en kakao en roer oor stadige hitte totdat die s…

Tamatie en Boerewors Bredie . Winters wenner !!  Boerekos Resepte

Tamatie en Boerewors Bredie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Tamatie en Boerewors Bredie . Winters wenner !! Boerekos Resepte

Braaivleis Mielietert

Braaivleis Mielietert

Braaivleis Mielietert Bestanddele:... 2 blikke suikermielies (roomsoort) 60 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 60 ml suiker 4 eiers 30 ml gesmelte botter/margarien Metode: Meng droë bestanddele saam. Voeg die res van bestanddele by en meng deur. Gooi mengsel in 'n gesmeerde vuurvaste oondbak en bak vir 1 uur of tot goudbruin teen 180°C.

4 tot 6 mense Bestanddele bietjie olie 1,2 kg beesstert 2 uie, gekap 375 ml (1½ k) beesvleisaftreksel 250 ml (1 k) rooiwyn 45 ml (3 e) tamatiepasta 3 heel naeltjies 1 lourierblaar 5 ml (1 t) droë gemengde kruie 12 klein uitjies, geskil 4 selderystingels, grof gekap Metode 1. Verhit olie en braai beesstert bietjies-bietjies tot bruin en gaar. Skep uit en hou eenkant tot benodig. 2. Verhit nog olie indien nodig en soteer uie tot gaar. 3. Skep vleis terug in kastrol en voeg aftreksel, rooiwyn…

Beesstert-en-rooiwyn-potjie

4 tot 6 mense Bestanddele bietjie olie 1,2 kg beesstert 2 uie, gekap 375 ml

Pampoenkoekies are traditional South African pumpkin fritters that are eaten either sweet with caramel or cinnamon sugar, or savory as an appetizer.

South Africa: Pampoenkoekies

Pampoenkoekies are traditional South African pumpkin fritters that are eaten either sweet with caramel or cinnamon sugar, or savory as an appetizer.

Suid Afrikaanse sop resepte

SOP

AARTAPPEL - KAAS - SPEK SOP 6 groot aartappels of 8 meduim aartappels geskil en opgesny 1 pakkie wituie soppoeier 250 ml vars room 500 ml gerasperde cheddar kaas 1 E gekapte vars pietersielie of...

DIE BESTE BEES VLEIS POT

DIE BESTE BEES VLEIS POT - Food Lovers Recipes

FATIMAS CAPE MALAY KOESISTERS

FATIMAS CAPE MALAY KOESISTERS - Food Lovers Recipes