When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Jeug

Collection by Lorraine le

11 
Pins
Wil jy weet wat is baie spesiaal? Toe die Here jou klaar gemaak het, het Hy die vormpie weggegooi en gesê: Ek maak net eenkeer iemand so spesiaal soos jy! Mother Quotes, Mom Quotes, Cute Quotes, Qoutes, Birthday Wishes For Daughter, Happy Birthday Wishes, Famous Friendship Quotes, I Love You Animation, My Daughter Quotes

Wil jy weet wat is baie spesiaal? Toe die Here jou klaar gemaak het, het Hy die vormpie weggegooi en gesê: "Ek maak net eenkeer iemand so spesiaal soos jy!" Soooo baie lief vir jou! xx

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Daar waar jy vandag is, is geen toeval nie. Die He. Words Of Wisdom Quotes, Bible Verses Quotes, Encouragement Quotes, Sign Quotes, Faith Quotes, Wise Words, Mama Quotes, Uplifting Quotes, Positive Quotes

Daar waar jy vandag is, is geen toeval nie. Die Here is besig om die situasie waarin jy jou nou bevind, te gebruik om jou voor te berei vir die plek waarheen Hy jou more gaan stuur.

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Die krake in jou siel is geen kompetisie vir die krag van die Heilige Gees wat alles genees nie. Best Bible Verses, Prayer Quotes, Scripture Quotes, Bible Scriptures, Powerful Inspirational Quotes, Afrikaanse Quotes, Life Thoughts, Dear God, Faith In God

Die krake in jou siel is geen kompetisie vir die krag van die Heilige Gees wat alles genees nie... #Afrikaans (vgl Rom 15:13) #iBelieve #Heartaches&Hardships @wandeldeurgeloof #mooiwoorde

jeremygwa is an independent artist creating amazing designs for great products such as t-shirts, stickers, posters, and phone cases. Jw Bible, Bible Truth, Bible Scriptures, Bible Notes, Jehovah's Witnesses Beliefs, Bible Questions, Spiritual Thoughts, Bible Knowledge, Bible Teachings

JW.org to find answers to these and other questions about life's big problems.... and what the bible truly teaches

Wanneer ek sê "Ek sal vir jou bid" is dit nie omdat ek my godsdiens op jou wil afdwing nie. Dit is omdat ek in die krag van gebed glo en vir jou omgee. Jesus wil hê ons moet mekaar se laste dra en gebed is hoe ek jou kan ondersteun. Healing Scriptures, Bible Prayers, Special Words, Special Quotes, Proverbs Quotes, Bible Quotes, Godly Quotes, Motivational Quotes, Know Your Worth Quotes

Wanneer ek sê "Ek sal vir jou bid" is dit nie omdat ek my godsdiens op jou wil afdwing nie. Dit is omdat ek in die krag van gebed glo en vir jou omgee. Jesus wil hê ons moet mekaar se laste dra en gebed is hoe ek jou kan ondersteun.

 Hy weet jy is oorweldig, uitgeput en bekommerd oor hoe dinge gaan uitwerk. Hy weet en wil vandag vir jou sê om in Hom te rus en op Hom te vertrou. Goeie More, Spiritual Disciplines, Women Of Faith, Bible Verses, Scriptures, Afrikaans, No One Loves Me, Jesus Christ, First Love

God hoor jou gebede. God ken jou pyn. Hy weet jy is oorweldig, uitgeput en bekommerd oor hoe dinge gaan uitwerk. Hy weet en wil vandag vir jou sê om in Hom te rus en op Hom te vertrou.

 Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking. Favorite Bible Verses, King Of Kings, Afrikaans, Bible Quotes, Wise Words, God, Motivational, Dios, Allah

JAKOBUS 5:16 Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking. | Afrikaans 1983 (AFR83) | Laai Die Bybeltoep Nou Af

Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking.