Watertandlekker patats
Dié patatgereg lok altyd ’n gesprek uit as sy dit voorsit. Niemand kan glo dat dié nederige ou soetpatat so lekker kan wees nie, sê Nina Timm.
Daleen se pampoenpoffertjies
Vir die nuwe winter-uitgawe van Landbou Boerekos het die span deur die Oos-Vrystaat gereis. Hier is nog ’n voorsmakie.
LEKKERSTE PAMPOEN KOEKIES MET KARAMELSOUS - Food Lovers Recipes
Gebakte Kool
GEBAKTE KOOL 1 middelslag kopkool, 250 ml gerasperde Cheddar kaas, 250ml sagte witbroodkrummels, 4 repe ontbytspek gesnipper, 4 eiers geklits, 125 ml melk sout en peper na smaak! Kerf kopkool fyn e…
LEKKER PAMPOENTERT - Food Lovers Recipes
Aartappel-en-spinasie-gebak
Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak
PATATS
PATAT BLOKKIES/PAKKIES Dit is basies presies soos die PATAT WIELE maar die verskil kom in by die blaardeeg. Jou patatwiele is mos maar deur die patats op die blaardeeg te smeer, op te rol en dan i…
GROENBOONTJIE GEREG
ROMERIGE GEBAKTE KOOL - Food Lovers Recipes
1 fyngekapte ui500gr ( 6 K) fyngesnyde kool3 k kookwater1 E botter of margariensout en witpeper12,5 ml (1Desertlepel) mezena375 ml melk2 eiers50 g gerasperde cheddar kaasSit die gekapte ui en kool in ‘n pot en gooi kookwater oor en kook tot sag, Dreineer die kool mengsel goed. Voeg botter, s&p by en meng goed. […]
Potatoes With Onions and Mushrooms
Potatoes are very versatile, so making a dish with onions and mushrooms is easy, tasty and it can be served either as a main or a side dish!
GROENBOONTJIE GEREG
PATATS
PATAT BLOKKIES/PAKKIES Dit is basies presies soos die PATAT WIELE maar die verskil kom in by die blaardeeg. Jou patatwiele is mos maar deur die patats op die blaardeeg te smeer, op te rol en dan i…
LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes
1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]