Wil jy weet wat is baie spesiaal? Toe die Here jou klaar gemaak het, het Hy die vormpie weggegooi en gesê: "Ek maak net eenkeer iemand so spesiaal soos jy!" Soooo baie lief vir jou! xx

Wil jy weet wat is baie spesiaal? Toe die Here jou klaar gemaak het, het Hy die vormpie weggegooi en gesê: "Ek maak net eenkeer iemand so spesiaal soos jy!

Mag my glimlag jou dag ophelder, my drukkie jou hartseer siel opbeur, my woorde jou bemoedig, my stilgebed jou weer wilskrag gee. WANT EK GEE VIR JOU OM!

Woman Quotes, Afrikaans, Daughters, Sons, Prayers, Father, Pai, Lady Quotes, Guys

Positive Life, Afrikaans, Bible Verses, Prayer Quotes, Morning Messages, Special Quotes, Walks, Inspirational, Prayers

Pinterest
Search