Dag 82 Bybelvers: Psalm 37:4 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.

U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad - Psalm 119:105 #afrikaans #bybelvers

Dag 108 Bybelvers Joh 15:5 Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.

Even if my loved ones or people have compared me to the things that they believe is greater and had me question for 1 second; i know as a fact I much more then my mistakes. In Gods eyes I am beautiful and a princess. Thank you❤️

Dag 60 Bybelvers: Spreuke 30:5 Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil.

Dag 128 Bybelverse Mat 5:3 Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

Teks - Ps 62:7 DB "Hy is soos 'n wegkruip-plek..." #Afrikaans **By__[↳₥¢↰]#Emsie**

Waar geloof is, is hoop .. waar hoop is... kan jy elke dag ingaan met die wete God is met jou

Pinterest
Search