Oh! The places you'll go South Africa

Collection by Lomie Delights in

16 
Pins
 • 
493 
Followers
Lomie Delights in
Lord's Guest Lodge, McGregor, Wes-Kaap. The Places Youll Go, Places To Go, Beaufort West, Building Structure, City Buildings, Cape Town, Homeland, Small Towns, South Africa

Lord's Guest Lodge | LekkeSlaap

Lord's Guest Lodge kyk uit oor die uitgestrekte vallei en op die berge in die verte. Dis bo die Koningsrivierheuwels tussen Robertson en McGregor geleë, net langs die R62, Lord’s Guest Lodge verwelkom gaste in 'n omgewing waar tyd stilstaan Verblyf word gebied in 4 losstaande eenhede met ongelooflike uitsigte vanaf elke privaat stoep. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n sitkamer met 'n kaggel en 2 slaapbanke met slaapplek vir 2 kinders. Ander…

Mkomazana Mountain Cottages, KZN Wonderful Places, Beautiful Places, The Places Youll Go, Places To Visit, South Afrika, Mountain Cottage, Kwazulu Natal, Game Reserve, We Fall In Love

Mkomazana Mountain Cottages | LekkeSlaap

Mkomazana Mountain Cottages is geleë binne die oorgrensvredespark aan die voet van die Sanipas. Die lodge staan in die luisterryke Sani-vallei, 'n hemel vir natuurliefhebbers en moontlik een van die Suidelike Drakensberg se bes bewaarde geheime. Die lodge het 5 eenhede waaruit jy kan kies. Elke eenheid/huis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, breekware, eetgerei, beddegoed, handdoeke en braaigeriewe. Die eenhede word daagliks skoongemaak en…

Numbi Valley Farm Stay, De Rust The Places Youll Go, Places To See, Piscina Interior, Farm Stay, Most Beautiful Cities, All Over The World, South Africa, Deco, Scenery

Numbi Valley, De Rust Permaculture Farm | LekkeSlaap

Numbi Valley is 'n permakultuur-plaas wat in die beeldskone, afgesonderde Klein Karoo-vallei geleë is. Die plaas word omring deur natuurlike plantegroei en manjifieke uitsigte oor die Swartberge. Daar is slegs 1 kothuis op die plaas wat beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Perkallinne en handdoeke word voorsien. Die kothuis het ook 'n eet- en leefarea, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond en tee- en…

Boesmanskloof Eagle's Nest The Places Youll Go, Places To Visit, Sa Tourism, All About Africa, South Afrika, Free State, Most Beautiful Cities, Countries Of The World, Cape Town

Boesmanskloof Eagle's Nest |

Boesmanskloof Eagle's Nest gastehuis skuil in die Riviersonderendberge tussen Greyton en McGregor. Selfsorgverblyf word gebied in 'n pragtige dubbelverdieping steenhuis genaamd, Eagle's Nest. Hierdie selfsorg-gastehuis spog met 4 dubbelslaapkamers, elkeen met 'n en suite-stort en toilet. Elke kamer is vernoem na 'n Afrika-arend en bevat linne en handdoeke. Die kamers is op die boonste vlak van die gastehuis met toegang tot 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die kloof. Die aparte…

Gelukkie in Paternoster, South Africa South Afrika, Cape Town South Africa, Next At Home, The Places Youll Go, West Coast, Outdoor Spaces, Garden Design, Beautiful Places, To Go

Gelukkie | LekkeSlaap

Gelukkie is in die dorpie Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Dit is net 2 minute van die pragtige Weskus-strande af en die plaas kombineer die rustigheid van die Karoo met 'n avontuurlustige leefstyl by die see. Gelukkie beskik oor 2 ruim selfsorgkothuise met koninggrootte-beddens, 'n kamer vir ontspanning, eetareas en volledige kombuise. Die kombuis bied toegang tot 'n pragtige privaat tuin met braaigeriewe. Gelukkie se trou- en funksie-venue bied gaste die ervaring waarna hulle nog altyd…

getlstd_property_photo - The African Dance Theatre - Long Street African Dance, African Art, Dramatic Arts, Dance Photography, Cape Town, The Places Youll Go, South Africa, Trip Advisor, Theatre

The African Dance Theatre (Cape Town Central) - 2021 All You Need to Know BEFORE You Go (with Photos) - Tripadvisor

Ranked #102 of 671 attractions in Cape Town Central. Been here too? Add it to your map!

Rock-hopping in Bainskloof - South Africa Travel News Travel News, Africa Travel, Go Camping, Campsite, The Places Youll Go, Road Trips, South Africa, Cape, Beautiful Places

Rock-hopping in Bainskloof – South Africa Travel Blog

For more adventurous types who don’t only go camping to sleep off the previous night’s Klipdrift or spend the weekend fantasizing about the return of their hair-dryer, I highly recommend camping at Tweede Tol in Bainskloof and doing the rock-hopper trail along the Witte River between the campsite and Eerste Tol at the top of the Bainskloof Pass.

Relax and find your inner peace again at these Top 6 Getaways for Relaxation in South Africa. The Places Youll Go, Where To Go, Serenity, South Africa, Travel Destinations, Relax, Romantic, River, Adventure

Bishops Cove | LekkeSlaap

Bishops Cove is in een van die mees unieke kusgebiede in Tsitsikamma. Dit grens aan die inheemse woud en 'n ongerepte en ruwe kuslyn met sy eie privaat strandjie. Gaste sê gereeld dat dit voel asof hulle die gewilde Tsitsikamma Otterwandelpad vir hulself het. Bishops Cove, wat op 'n kleinhoewe geleë is, bestaan uit 2 ruim ontwerperselfsorg-eenhede wat slaapplek vir klein of groot groepe van 13 bied. Meubilering is prakties en baie gerieflik, en alhoewel verblyf ontwerp en volledig toegerus…

Welcome to the malaria-free Sanbona Wildlife Reserve, a three-hour scenic drive from Cape Town to the heart of the Little Karoo, along the Route 62 - the world’s longest wine route. Online Tickets, The Places Youll Go, Lions, South Africa, Trip Advisor, To Go, Wildlife, 185, Park

Sanbona Wildlife Reserve (Montagu) - 2021 All You Need to Know BEFORE You Go (with Photos) - Tripadvisor

Ranked #1 of 35 attractions in Montagu. Been here too? Add it to your map!

Red Hill Dam - swimming and walking The Places Youll Go, Places To See, Cape Town Tourism, South Africa, Things To Do, Traveling, Walking, Swimming, African

Cape Town Tourism | The Official Guide To Cape Town

The official guide on things to do, places to see, the best restaurants to eat at, and everything you need to know about staying in Cape Town.

Calling green fingers and budding gardeners: Explore these beautiful gardens in Kenilworth (and learn some water-wise gardening tips while you’re at it). Colonial, Days In November, Water Wise, Opening Day, Cape Town, The Places Youll Go, Beautiful Gardens, Gardening Tips, Stepping Stones

Stellenberg Gardens Open Day 2018

Calling green fingers and budding gardeners: Explore these beautiful gardens in Kenilworth (and learn some water-wise gardening tips while you’re at it).

Tea Under The Trees - Paarl. The Places Youll Go, South Africa, Trees, Outdoor Decor, Image, Tree Structure, Wood

Report Inappropriate Image

Tea Under The Trees - Paarl. Closed weekends