When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

terte

Collection by Dominique Lombard

7 
Pins
 • 
9 
Followers
Yskaslagiepoeding - Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Appetiser Recipes, Eggless Recipes, Kos, Ma Baker, African Dessert

Yskaslagie-poeding

Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk Suurlemoen Tert – Resepte vir Elkeen

Bestandele 2 Eetlepel Vlapoeier 1 Eetlepel Suiker 2 Eetlepels Vlapoeier Tenniskoekies 1 Blikkie Kondensmelk 1/4 K Suurlemoensap Metode Stap1 Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart koppie suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in ‘n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer ‘n laag koekies en herhaal met kondensmelk en laaste vla. Druk koekies fyn…

We celebrate National Milk Tart Day! Do you remember Mareli Visser on Koekedoor on Kyknet? Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Custard Recipes, Kos, Korslose Melktert, Melktert Recipe, Milk Tart

Mareli se vinnige korslose melktert

Ons vier nasionale melktertdag! Bak hierdie heerlike (en maklike) melktert