Beskuit

Collection by Susan Du Toit

7 
Pins
 • 
225 
Followers
Susan Du Toit
Gesondheids Beskuit
Cooking RecipesFavorite RecipesBeer Bread MixSavoury Biscuits

Gesondheids Beskuit

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

Buttermilk Bran Rusks | Huletts Sugar --- A rusk is a hard, dry biscuit or a twice-baked bread. It is sometimes used as a baby teething food. In the United Kingdom, the name also refers to a wheat-based food additive.

Buttermilk Bran Rusks

Try your hand at making this South African treat yourself with the help of Hulett's. A healthier twist on the traditional buttermilk rusks recipe.

Vinger-Lek-Lekker Resepte: Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit Kannie ophou eet nie! Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout 500g margarien Stork Bake 3 jumbo eiers 500 ml karringmelk 125 ml kookolie Hoe maak mens Meng al die droe bestanddele Smelt margarien Meng in droe bestanddele Klits eiers Gooi karringmelk daarin Gooi olie dan daarin Meng (Droe+Margarien) + (Nat) Spuit / smeer oondpan Bak in 180 grade oond vir +- 20 minute Laat droog in…

MAKLIKE BESKUIT. Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik.

Maklike beskuit

Goeie botter en die grootte van die bak is belangrik. (Die bak kan effens kleiner wees, maar verkieslik nie groter as die een in die resep nie.)

60 stukkies 500 g (1 blok) botter 3 eiers 625 ml (2½ k) louwarm water 1,5 kg (12 k) bruismeel 15 ml (1 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 375 ml (1½ k) suiker Stel oond op 180 °C. 1. Smelt botter. Klits eiers en water en roer by gesmelte botter. 2. Meng bruismeel, bakpoeier, sout en suiker in groot mengbak. 3. Roer bottermengsel by meelmengsel en meng goed. 4. Voer twee oondpanne van 32 cm x 25 cm met bakpapier. Skep deeg daarin en maak gelyk bo-op. 5. Bak vir 50 min. of tot toetspen skoon uitkom…

Gooi-vinnig-bymekaar-beskuit

Hierdie gooi-vinnig-bymekaar-beskuit is heerlik en vreeslik maklik om te maak