traditional south african recipes

Collection by Lorette Arendse

54 
Pins
 • 
56 
Followers
Lorette Arendse
Food recipes from all over the world. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, African Dessert, Braai Recipes, Bread Bun, Easy Bread, Our Daily Bread

OUMA SE BROOD

OUMA SE BROOD http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/ouma-se-brood.html 1kg Koekmeel 1 Pakkie droee gis 30ml Olie 30ml Asyn 20ml Sout 10ml Suiker 600ml Lou Water Meng al die droee bestanddele saam Meng die water met die asyn en olie Meng nou die water mengsel met die meel mengsel Laat rys vir 2-3 ure Verdeel in 2 broodpanne Laat weer rys vir n half uur Bak teen 180*C vir 1h.. *Boerekos* Geplaas deur: Gerhard En Theresa Steyn En hier het * Chantell Scheepers Mustoe‎* hom…

Our grandmother (Mama) used to make these delicious koeksisters, South African donuts covered in syrup and coconut. Donut Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Cake Recipes, Healthy Recipes, South African Desserts, South African Dishes

Account Suspended

Our grandmother (Mama) used to make these delicious koeksisters, South African donuts covered in syrup and coconut. Try them out today!

Blits pudding Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis. Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Easy Desserts, South African Desserts, South African Recipes

Blits Poeding

Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis…