Frikkedels

Collection by Lydia Love

7 
Pins
 • 
16 
Followers
Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

[Resep] Brodedelle | Maroela Media

Maklike Frikkadelle   Ek het hierdie resep by 'n kollega gekry.  Lekkerste frikkadelle wat ek nog ge-eet het.   Bestanddele:  1kg Maalvleis 1 koppie oats 2 tamaties, geskil en fyn gesny 1 ui gerasper 2 eetlepels tamatiesous 2 eetlepel...

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

Rou frikkadelle word in die oondbak gepak en die kerriepiesangsous oorgegooi. Dan bak tot gaar.

WordPress.com

Rou frikkadelle word in die oondbak gepak en die kerriepiesangsous oorgegooi. Dan bak tot gaar.

Christelle Otto se wen-frikkadelle

Christelle Otto se wen-frikkadelle

SARIE

Frikkadel in skorsie

Frikkadel – Skorsies – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maa…

Plaaskombuis 3 - Ouma Leen se roomfrikkadelle

Maggie Fourie van Oudemuragie Gasteplaas buite De Rust het vir Elma Postma en die span van Plaaskombuis geleer hoe om dié heerlike frikkadelle te maak.