Pinterest
"God stuur ons nooit op klipperige paaie sonder die regte stapskoene nie." deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] #Jesusmantras #Heartaches&Hardships

Buitemuurse aktiwiteite... #Afrikaans humor #wynvlieg

Teks - Johannes 13:7 "...later sal jy dit verstaan..." #Afrikaans #Heartaches&Hardships

God ken jou...jou gedagtes & jou weë... #Afrikaans Teks Ps 193:2-3 #LiefGodGrootliks

Soms moet mens jou oë met trane skoon spoel sodat jy die lewe weer helder kan sien!

Afrikaans, Miss You

Joshua 1:9 – “Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.” Die Here is altyd by ons oral waar ons gaan. #LiefGodGrootliks

Afrikaans