fridge tarts

Collection by Lizzie Geldenhuis

13 
Pins
Lizzie Geldenhuis
Grenadellatert met vyf bestanddele

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Kondensmelk-Grenadilla Tert

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Maklike mokka-lagiestert

Maklike mokka-lagiestert

As jy nie jou dag sonder ’n koppie koffie kan begin nie, sal jy baie hou van die koffielekkertes wat ons toetskombuis opgetower het.

Vyf vinnige yskasterte

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Vyf vinnige yskasterte

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Bederf vir enige soettand 2 blikkies Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 2 pakkie suurlemoenjellie 2 kop kookwater …

Grenadella yskaskoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bederf vir enige soettand 2 blikkies Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 2 pakkie suurlemoenjellie 2 kop kookwater …

Ongebakte Bar-One-kaaskoek

Ongebakte Bar-One-kaaskoek

Dis geen gewone kaaskoek dié nie! Terwyl jy daaraan smul, sal jy elke af en toe op ’n klein sjokoladeverrassing afkom.

Ongebakte Bar-One-kaaskoek

Ongebakte Bar-One-kaaskoek

Dis geen gewone kaaskoek dié nie! Terwyl jy daaraan smul, sal jy elke af en toe op ’n klein sjokoladeverrassing afkom.

Suurlemoenblokkies (Foto: Teetydlekkernye, Lekker & Vinnig, Lapa-uitgewers) Suurlemoenblokkies klink soos die perfekte smulhappie vir ʼn blou Maandag. Lewer 12 blokke Bestanddele 1 x 200 g-pak tennisbeskuitjies 1 x 397 g-blik kondensmelk 150 ml suurlemoensap 125 ml klapper Metode Pak ʼn laag beskuitjies in ʼn gesmeerde vierkantige tertbord. Klits die kondensmelk en suurlemoensap tot dik en smeer die helfte daarvan oor die beskuitjies. Herhaal die proses en strooi laastens die klapper oo...

[Resep] Suurlemoenblokkies | Maroela Media

Suurlemoenblokkies klink soos die perfekte smulhappie vir ʼn blou Maandag.

The no-bake treats continue ..... I can't remember when did I first try Nutella . I bet most of you have already tried eating it , ...

Mini Nutella cheeseecakes

The no-bake treats continue ..... I can't remember when did I first try Nutella . I bet most of you have already tried eating it , ...