Elizabeth Ghall

0 followers
·
26 following
Elizabeth Ghall
More ideas from Elizabeth
Cauliflower Casserole Recipe | Add a healthy twist to your casserole with this easy to make dish. The kids will appreciate the cheesy goodness, while grown-ups will appreciate the bonus serving of veggies. Parmesan, mozzarella and milk add the creaminess and cauliflower adds the nutrients. Click for the recipe and give it a try #healthyrecipes #familydinner

Birthday Prayer, Birthday Quotes, Birthday Greetings, Birthday Wishes, Birthday Cards, Happy Birthday, Birthday Parties, Afrikaanse Quotes, Birthday Images, Summer Recipes, Greeting Cards For Birthday, Happy Brithday, Birthday Celebrations, Quotes For Birthday, Happy B Day, Anniversary Greetings, Anniversary Cards, Anniversary Parties, Birthday Congratulations, Bday Cards, Urari La Multi Ani, Happy Birthday Quotes, Happy Birthday Greetings, Happy Birthday Greetings, Congratulations Card…

Afrikaans, Grief, Friendship, Spiritual, Sadness, Spirituality

1 groot broodjie Bestanddele BROODJIE 185 g sagte botter 187 ml (¾ k) strooisuiker 4 eiers 5 ml (1 t) vanielje 500 ml (2 k) bruismeel 45 ml (3 e) kakao knypie sout 125 ml (½ k) melk 2 groot Peppermint Crisps, grof gekap VERSIERSEL 125 ml (½ k) dikroom 200 g (1 plak) melksjokolade, grof gekap Metode Stel oond op 180 °C. 1. Broodjie: Room botter en suiker tot liggeel. 2. Klits eiers en vanielje by tot goed gemeng. 3. Sif meel, kakao en sout. Roer by bottermengsel. 4. Roer melk by tot gladde…

Weense vingerkoekies

Weense vingerkoekies

Fudgekoek | Vrouekeur

Fudgekoek | Vrouekeur

Mini-sjokoladeskuimpies | Vrouekeur

Maak heerlike varksosaties vir die braai of die pan

Jou mense is honger en jou tyd is min, probeer dié vinnige en maklike wenresep • 4 porsies Bestanddele 80 ml (1/3 k) olyfolie 5 ml (1 t) knoffel, gekap 125 ml (½ k) sojasous 80 ml (1/3 k) blatjang knypie rooipeper knypie fyn gemmer 30 ml (2 e) heuning 15 ml (1 e) witasyn knypie sout en peper 16 hoendervlerkies Metode Stel oond op 180 °C. 1 Meng bestanddele saam, behalwe hoendervlerkies. 2 Plaas hoendervlerkies in vlak oondbak en gooi sous oor. 3 Bedek met foelie. Bak vir 25 minute of tot…

Drostdy-Hof se Adelpracht is ’n spesiale laatoeswyn. Dit is vrugtig, vars en heuningagtig – ideaal saam met ’n tradisionele Kaaps-Maleise kerrieBESTANDDELE 1 groot vrylopende hoender – ontvel, ontbeen en in 2cm-blokkies gesny ½ koppie meelblom 5 t masala 1 t borrie 1 t paprika 1 t gemaalde kaneel 2 t kerriepoeier 1 steranys 4 kardemompeule 1 t gemaalde komyn 1 t gemaalde koljandersaad 2 lourierblare 1 “bird’s eye”-brandrissie, fyn gekap 30 ml sonneblomolie klont botter 2 groot uie, gekap 5…

4 porsies Bestanddele 3 groot aartappels 1 klein uit, gerasper 30 ml (2 e) koekmeel 2,5 ml (½ t) sout knypie peper1 eier 125 ml (½ k) cheddarkaas, fyn gerasper genoeg olie vir vlakvetbraai Metode Stel oond op 180 °C. 1. Skil aartappels en rasper. Meng met uie. 2. Meng oorblywende bestanddele by. 3. Verhit genoeg olie vir vlakvetbraai en braai eetlepels vol aartappelmengsel. 4. Plaas op kombuispapier om ekstra olie te absorbeer.

Waaieraartappels - Goeie Huishouding

Waaieraartappels - Goeie Huishouding

The liver is called the laboratory authorities because performs various important functions such as fat burning, discharge toxins and many others Poor nutrition,