Lizl Dormehl
More ideas from Lizl
Bak hierdie korslose souttert in ’n broodpan en pak die skywe in vir padkos of werk. Boonop is dit “banting”-vriendelik!

Boerekos met 'n Twist: SPINASIE EN FETA SOUT TERT

Blitsvinning in die mikrogolfoond. 6 tot 8 porsies. 1 blikkie tuna gedreineer, 1 middelslagui gerasper, 50 ml blatjang, 50 ml mayonnaise, 2 eiers geklits, 100 ml volroommelk, 1 groot pak (125 g) kaas-en-uie-tjips fyngedruk, 3/4 kop cheddarkaas gerasper. 1. Meng alle bestandele in mengbak 2. Spuit mikrogolfvaste tertbord van 20 cm met kossproei 3. Giet …