Pies

Collection by Liz Labuschagne

9 
Pins
Tourtière, also known as pork pie or meat pie, is a traditional French-Canadian pie served by generations of French-Canadian families throughout Canada and New England on Christmas Eve and New Year's Eve. It is made from a combination of ground meat, onions, spices, and herbs baked in a traditional piecrust.
French Meat PieCanadian FoodFrench Pork Pie RecipeCanadian DishesCanadian Cuisine

Tourtière French-Canadian Meat Pie Recipe

·
62 reviews
·
60 minutes
·

Tourtière, also known as pork pie or meat pie, is a traditional French-Canadian pie served by generations of French-Canadian families throughout Canada and New England on Christmas Eve and New Year's Eve. It is made from a combination of ground meat, onions, spices, and herbs baked in a traditional piecrust.

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors !
Meat RecipesBaking RecipesYummy Recipes

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

korslose hoenderpastei

KORSLOSE HOENDER PASTEI

Ek maak dié pastei baie in die winter.
Meat RecipesCooking RecipesRecipiesSouth African DishesSavoury Dishes

Ryk hoender-en-sampioenpastei

Ek maak dié pastei baie in die winter.

Maklike-hoenderpastei

Resep: Maklike hoenderpastei | Maroela Media

Hierdie maklik hoenderpastei is nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas.

Frikkadelpastei | Landbou

Frikkadelpastei

Hierdie alles-in-een-ete is ideaal vir koeler aande.

OUMA TOM SE MAALVLEIS PASTEI

OUMA TOM SE MAALVLEIS PASTEI - Food Lovers Recipes

OUMA TOM SE MAALVLEIS PASTEI KORS 525 g (4 x 250 ml, ongesif, afgemeet) koekmeelblom 20 ml bakpoeier 2 ml sout 250 g botter of margarine 325-350 ml melk VULSEL 1 kg maalvleis 3 snye brood 5 ml cumin 5 ml koljander 30 ml Worchester sous 25 ml asyn 2 koppies (500 ml)koue water 7 […]

Spinasiepastei

Spinasiepastei

Pure goudgebakte lekkerte

Slap pasteideeg. Beter resep: 1kg maalvleis, 2k H2O, 70g sagte broodkrummels, 25ml asyn, 2t sout, 1ml peper. Braai saam. Kors bo: 1 eier, 1/2k olie, 1/2k melk, 1k meel, 2t bakpoeier en 2ml sout.Klits, gooi oor en bak.
Mince RecipesBaking RecipesBeef RecipesYummy RecipesSavoury Recipes

slap pastei deeg – Kreatiewe Kos Idees

Posts about slap pastei deeg written by kreatiewekosidees