Resepte

Collection by Lizette Terblanche

133 
Pins
 • 
7 
Followers
Lizette Terblanche
Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Met barsies en al! Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Kos, Ginger Cookies, Crispy Cookies

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!

Traditional vetkoek is made from yeast bread dough, but this quick and easy vetkoek recipe, you use Self Raising Flour and Baking Powder as the raising agent. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Good Food, Yummy Food, Yummy Eats, Healthy Food, Healthy Eating, Savoury Dishes

Mielie Vetkoek Recipe - South African Magazine - SA PROMO

Traditional vetkoek is made from yeast bread dough, but this quick and easy vetkoek recipe, you use Self Raising Flour and Baking Powder as the raising agent.

6 middelslag aartappels – halfgaar gekook 1 groot ui 250 gram escort skouer spek 2 knoffel huisies 375 ml cheddar kaas 600 ml vars room swart peper Sout Metode Sny spek in repies en braai … Tart Recipes, Best Dessert Recipes, Onion Recipes, Desserts, Potato Snacks, Potato Dishes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Fresh Apple Pie Recipe

Hemelse Spek en Aartappel Gebak – Boerekos – Kook met Nostalgie

6 middelslag aartappels – halfgaar gekook 1 groot ui 250 gram escort skouer spek 2 knoffel huisies 375 ml cheddar kaas 600 ml vars room swart peper Sout Metode 1. Sny spek in repies en braai …

  Braai Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Kos, African Bread Recipe, African Dessert, South African Recipes, Savoury Baking, Light Recipes

Jatindersandhu veg | non veg recipes

Indian recipes,curry recipes,sweet recipes,Indian vegetarian and non vegetarian food recipes,bhartiye khana and bhojan,rasoi,food history and origin

Crumbed Mushrooms, served with tartare or garlic sauce at Spur Steak Ranches… Kos, Savory Snacks, Quick Snacks, Braai Recipes, Cooking Recipes, South African Recipes, Vegetable Dishes, Veg Dishes, Light Recipes

SAMPIOENE GEREGTE

GEKRUMMELDE SAMPIOENE Dompel sampioene in meel, geklitste eiers en dan in die broodkrummels. Braai in diep-olie tot goudbruin. Dreineer op kombuispapier. Plaas die gekrummelde sampioene in die yskas vir minstens 30 minute voordat dit gebraai word. Dit sal help dat die krummels nie so maklik afval in die olie nie."Helena Kruger* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html GEKRUMMELDE SAMPIOENE Jy kan ook die sampioene in n mengsel van 500ml karringmelk…

Bestanddele vir frikkadelle: 1 groot ui, fyngekap 30 ml olie 1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper 1 kg maalvleis 3 el blatjang mespunt naeltjies 1 el worcestersous 5 ml kerriepoeier 1 tl sou… Minced Meat Dishes, Mince Dishes, Minced Meat Recipe, Beef Dishes, Food Dishes, Braai Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes

Kerrie Frikkadel met Piesang – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele vir frikkadelle: 1 groot ui, fyngekap 30 ml olie 1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper 1 kg maalvleis 3 el blatjang mespunt naeltjies 1 el worcestersous 5 ml kerriepoeier 1 tl sou…