When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

maklike terte

Collection by Lizette Van

10 
Pins
 • 
11 
Followers
 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Guava Recipes, Pudding Desserts, Oven Recipes, Pudding Recipes

Grenadellatert met vyf bestanddele

Uit Landbou Weekblad! Grenadella Tert 2 x 48 g pakkies grenadellajellie 250 ml kookwater 1 x 410 g blik yskoue, ingedampte melk 1 x 115 g blik grenadellapulp 1 x 200 g Tennisbeskuitjies Maak jellie met kookwater aan - laat staan tot kamertemperatuur is. Die jellie moet begin dik word, maar nie stol nie. Klits ingedampte melk tot styf. Voeg jellie by en klits goed saam. Voeg pulp by en klits weer. Pak beskuitjies in groot tertbord. Skep tertvulsel op beskuitjies. Smeer gelyk. Verkoel tot…

Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding Bestanddele Koek 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwat… No Bake Eclair Cake, No Bake Cake, Sweet Pie, Sweet Tarts, Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Drink Recipes

Ideal Melk Sjokolade-koek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding Bestanddele Koek 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwat…

Ek is al een in die huis wat kaaskoek eet ...daarom maak ek hierdie een want ek vries hom en hy hou my laaaank ---KAASKOEK ----1 blik kondensmelk----250g plain cottage cheese---125ml suurlemoensap----meng alles saam stol in yskas +_ 1 uur ---pak in n houer een laag tennis beskuitjies-- smeer vulsel oor pak weer en smeer weer eindig met laag tennis beskuitjies ---vries en sny as jy benodig ---vrek lekker Light Recipes, My Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Tart Recipes, Great Desserts, Dessert Recipes, Africa Cake, Weird Food

Ek is al een in die huis wat kaaskoek eet ...daarom maak ek hierdie een want ek vries hom en hy hou my laaaank ---KAASKOEK ----1 blik kondensmelk----250g plain cottage cheese---125ml suurlemoensap----meng alles saam stol in yskas +_ 1 uur ---pak in n houer een laag tennis beskuitjies-- smeer vulsel oor pak weer en smeer weer eindig met laag tennis beskuitjies ---vries en sny as jy benodig ---vrek lekker

No-Bake Caramel Rolo Cheesecake! ❤️ Caramel creamy cheesecake filling on top… No-Bake Caramel Rolo Cheesecake! ❤️ Caramel creamy cheesecake filling on top of a delicious buttery biscuit base drizzled with an extra bit of caramel and packed full of Rolos! No Bake Desserts, Just Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Yummy Food, Dessert Blog, Health Desserts, Patisserie Vegan, Janes Patisserie

NO-BAKE CARAMEL ROLO CHEESECAKE

Caramel Rolo Cheesecake filling on top of a delicious buttery biscuit base drizzled with an extra bit of caramel – A delicious dessert perfe...