Superstokbrood | 'n Degie waarby spek ingevleg is, met gesmelte kaas bo-oor...

Superstokbrood | 'n Degie waarby spek ingevleg is, met gesmelte kaas bo-oor...

BASIESIE PANNEKOEKDEEG

Pannekoek is nie net vir kerkbasaars nie. Dis eintlik uitstekende kos vir die bos, want jy kan dit voor die tyd vries in ’n plat plastiekbak en saamtoer. Dan kan jy in ’n japtrap ’n vulsel of sous vir aandete aanmekaar slaan.

MELKTERTVULSEL VIR PANNEKOEK

MELKTERTVULSEL VIR PANNEKOEK

Pinterest
Search