Vergelyking
Vergelyking
Afkappingsteken
Afkappingsteken
S Werksblaaie Son en Slak- Hersiende Font • KraftiMama
Ek het uiteindelik die regte font gevind, hoera! Jammer om weer die werksblaaie te verander, maar die wat dit reeds uitgedruk het moet nie kommer nie, die voriges is steeds reg, daar was net toekomstige probleme met van die letters wat nou hersien is en vervang gaan word, maar die wat reeds gedoen is, is […]
Plaasdiere
Kleuter aktiwiteite, Skoolgereedheid, Graad R, Graad 1, Graad 2, Graad 3, arbeidsterapie, kinderliedjies, kinderrympies, kinderstories,
Afrikaans Alfabet C en D werksblaaie • KraftiMama
Hiermee volg die werksblaaie C en D, die opvolg op A en B. Geniet jy hierdie afdrukke wat verniet is? Om dit verniet te hou maak ek staat op verkeer na hierdie blaaie, so as jy dit graag aflaai, deel dit asb op sosiale media. Dankie by voorbaat! Kliek op die prentjies om af te […]
Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama
Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool […]
X, Y en Z Kleimatte en Werkskaarte • KraftiMama
Uiteindelik die res van die reeks. Jammer ek hoor een of twee van die links is gebreek, ek maak dit reg sodra ek kan, binne die volgende week behoort ek ook al die ou fonts te vervang het en al die links na elke letter afsonderlik opgedateer het. Geniet! (Let wel, net die kleimatte is […]
Afrikaans Alfabet M, N, Q en R Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama
Hier volg M en N (ja ek skip eers O en P want ek wou ook Q en R gee agv wat ek wou teken. Die alfabet neem lank, jammer ek weet dis verskriklik, geniet dit! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, […]
Drukbare bladsye (printables)
Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde). As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillend…
V vir Vis Werkskaarte en Kleimatte • KraftiMama
Jammer vir die ongerief van die webtuiste wat ‘n week af was. Ons is terug met ‘n troosprys… V vir Vis… geniet! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte […]
M vir Maan Werkskaart en Kleimat verniet • KraftiMama
(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.) Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel […]