Bkt resepte afskrifte

Collection by Lizette Kusel • Last updated 4 weeks ago

76 
Pins
 • 
13 
Followers
Lizette Kusel
Broodbak
Koek
Gesonde kos
Beesvleis
Pofferties / eclairs
melktert
Plaatkoejies
Melkkos
Barmix
Tips
Tee
mosterd
Mikro spruite
Kosblikke
Kersfees ete
Gegeurde water
Pastei
Persevering v Suurlemoensap
Handeroom
Inle
Groente
Slaaie
Koekkies
Skuimpies
Beskui
Other Pins

Broodbak

Tydens die produksie van die Boerekos met 'n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my is dit baie belangrik om altyd koud te werk met die bestanddele sodat die South African Recipes, Recipies, Meet, Recipes

Aartappel pasteideeg met Lamsvleisvulsel en Knoffelroom sous - Annelien Pienaar

Tydens die produksie van die Boerekos met ‘n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my […]

Boksie vir 'n Boervrou: Boerebrood resep met 'n Twist Kos, Brewers Yeast, Instant Yeast, Bread Recipes, Breads, Meet, Afrikaans, Scones, Dinner Ideas

Boksie vir 'n Boervrou: Boerebrood resep met 'n Twist - Annelien Pienaar

Plaas asb hierdie resep saam in die Boksie vir ‘n Boervrou projek. So kan ons mense bemagtig om ‘n verskeidenheid items met een basiese Brood resep te maak. Verder word tegnieke aangeleer vir brood bak […]

Roosterkoek / Stick bread - Annelien Pienaar

Ek is nou maar een maal 'n kind van die veld! Kampkos was iets waarmee ek groot geword het, Voortrekkerkampe en plaaslewe het ons die kans gegee om buite te kon kook. Ons het soveel by ons ouers geleer van alternatiewe gaarmaak metodes buite die tradisionele kombuis.

Wil jy graag broodbak maar is bang dat dit nie 'n sukses is?jy kan 'n brood bak enige tyd soos JOU tyd dit toelaat. Brewers Yeast, Instant Yeast, Kos, Breads, Cooking Recipes, Bread Rolls, Chef Recipes, Bread

Biga styl / Spons metode brood - Annelien Pienaar

Wil jy graag broodbak maar is bang dat dit nie 'n sukses is? Wil jy gesonder leef sonder brood met preserveermiddels wat jou maag laat opblaas? Wel, jy het geen rede om te kommer...jy kan 'n brood bak enige tyd soos JOU tyd dit toelaat. Die proses

Diabetic Hi-Fibre bran rusks Brewers Yeast, Instant Yeast, Cooking Recipes, Van, Bread, Food, Chef Recipes, Brot, Essen

Basiese beginsels van Gis en Broodbak - Annelien Pienaar

Toenemend kry ek navrae oor gis en broodbak in die algemeen en daarom hierdie inligtingstuk om julle te help om suksesvol brood te bak en dan later te motiveer om 'n Suurdeeg klas by te woon in die BKT toets-kombuis. Vir alle praktiese doeleindes gaan ek eers verduidelik

Koek

Soms moet mens so bietjie avontuurlustig raak in die kombuis en net kreatief al die basiese beginsels en bakkerspersentasies van fyngebak kombineer en voila! Jou smaak kliere gaan aan die dans en voor jy weet is daar ʼn groot bederf vir jou geliefdes mooi getooi op die Kefir, Pound Cake, Blondies, No Time For Me, Cake Recipes, Meet, Baking, Ethnic Recipes, Food

Spesery en neute fluweelkoek - Annelien Pienaar

Soms moet mens so bietjie avontuurlustig raak in die kombuis en net kreatief al die basiese beginsels en bakkerspersentasies van fyngebak kombineer en voila! Jou smaak kliere gaan aan die dans en voor jy weet is daar ʼn groot bederf vir jou geliefdes mooi getooi op die

‘n Dekadente Veertjiekoek basis word gebruik om die heerlike Suurlemoen meringue kaaskoek te maak en word afgerond met ‘n gekookte meringue as versiersel. Daar is drie resepte wat berei moet word en dus as mens hierdie resep aanpak, moet jy genoeg tyd toelaat vir die kaaskoek om te stol voordat die meringue versiersiel opgesit word. Meringue, Om, Meet, Words, Merengue, Horse

Suurlemoen meringue koek met 'n kaaskoek Twist - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Hierdie wonderlike resep het 'n pragtige storie. Maar voor ons begin wil ek vir julle die variasies op hierdie heerlike resep uitwys. Ek het in hierdie foto van die koek, 'n piesang variasie gedoen en my Filistyne het vinnig die koek laat verdwyn. Die kombinasie van sjokolade Sweet Cakes, Panna Cotta, Cherry, Goodies, Cupcakes, Baking, Fruit, Ethnic Recipes, Food

Sjokolade en Piesang karringmelk koek - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Chocolate brownie meringue cake with raspberry cream perfect for any celebration christmas pavlova Bake Off Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, British Baking, British Bake Off, Raspberry Cream Recipe, Raspberry Meringue

Waenhuis koek - Annelien Pienaar

Hierdie koek is eintlik ‘n Amerikaanse resep wat ek jare gelede teëgekom het genaamd: Chocolate Brownie Moccha cake en die kloutjie by die oor gekry. Iemand het my vertel van die Waenhuis koek wat hulle in Heidelberg area geëet het. Met navorsing en baie vrae was hierdie

The Flourishing Foodie: Boozy Christmas Fruit Cake Desserts To Make, Holiday Baking, Christmas Desserts, Christmas Fruitcake, Christmas Fruit Cake Recipe, Best Fruit Cake Recipe, Health Desserts, Food Cakes, Cupcake Cakes

Annelien se Vrugtekoek-twist! - Annelien Pienaar

Hierdie koek is ongelooflik klam. Die bestanddele het ek so uitgewerk dat dit ’n ekonomiese koek is om te bak. Jy kan wel luuks gaan met die koek soos om ’n kwart van die koekvrugte […]

How to make italian meringue buttercream frosting via whisk kid Cake Icing, Frosting Recipes, Buttercream Frosting, Eat Cake, Cupcake Frosting, Cake Recipes, Dessert Recipes, Italian Buttercream, Italian Meringue

Italiaanse botter versiesel - Annelien Pienaar

Hierdie versiersel neem bietjie tyd en tegniek. Moenie kommer, sodra jy hierdie resep een keer deur gewerk het, sal dit kinderspeletjies wees die tweede keer. Hierdie is die perfekte versiersel vir warm dae as jy […]

Gesonde kos

 Hierdie lekkerny is gepak met sade, neute en vrugte om die brandstof terug te sit in jou are en weer die bloedsuiker vlakke te lig. Hierdie happies vorm deel van my Breinkos kosblik happies vir my kinders Snack Recipes, Snacks, Something Sweet, Healthy Kids, Sweet Treats, Lunch Box, Gluten Free, Keto, Meals

Suiker- en gluten-vrye energie stafies - Annelien Pienaar

Het jy 'n soettand en moet van soethappies weg bly? Hierdie lekkerny is gepak met sade, neute en vrugte om die brandstof terug te sit in jou are en weer die bloedsuiker vlakke te lig. Hierdie happies vorm deel van my Breinkos kosblik happies vir my kinders

Beesvleis

Wanneer tyd letterlik jou baas word en tyd in die kombuis word tot die minimum beperk het ek ‘n oplossing vir jou met die hulp van jou “Slow cooker / Crock pot / Hutspot”. Die bestanddele van hierdie resep word in lae op mekaar gestapel en ‘n eenvoudige Crocpot Recipe, South African Recipes, Ethnic Recipes, Meat Recipes, Recipies, One Pot Dishes, English Food, Kos, Crockpot

Een-pot-bees risotto - Annelien Pienaar

Wanneer tyd letterlik jou baas word en tyd in die kombuis word tot die minimum beperk het ek ‘n oplossing vir jou met die hulp van jou “Slow cooker / Crock pot / Hutspot”. Die bestanddele van hierdie resep word in lae op mekaar gestapel en ‘n eenvoudige

Pofferties / eclairs

Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux en in my kookboek Boerekos met 'n Twist word daar van die outydse benaming Room soesies gepraat wat ook die resep is vir vandag se projek. Daar is geen rysmiddel in die resep nie; die verhouding van water, Profiteroles, Eclairs, Pavlova, Macarons, Vegetable Pizza, Mousse, Meet, Van, Water

Poffertjies met vla mousse - Annelien Pienaar

Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux en in my kookboek Boerekos met 'n Twist word daar van die outydse benaming Room soesies gepraat wat ook die resep is vir vandag se projek. Daar is geen rysmiddel in die resep nie; die verhouding van water,

Koeke en Terte – Page 8 – Boerekos – Kook met Nostalgie Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Yummy Recipes, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Baking Desserts, Hot Desserts

Droom Appeltert – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 x blik tertappels (411 gram) 2 x eiers 190 ml strooisuiker 5 ml vanilla geursel 85 ml melk 60 ml botter of margarien 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout Metode: Klits eiers, suiker en vanill…

Plaatkoejies

Don’t save pancakes for Shrove Tuesday! Pancakes can be enjoyed all year around, as a special dessert or as a breakfast treat. Flip out and enjoy this collection of pancake recipes including recipes for basic pancakes, pancakes and baby banana pancakes. Almond Meal Pancakes, Peanut Butter Pancakes, Gluten Free Pancakes, Tasty Pancakes, Homemade Pancakes, Buttermilk Pancakes, Pancakes And Waffles, Fluffy Pancakes, Fluffiest Pancakes

Plaatkoekies - Annelien Pienaar

Hierdie plaatkoekies het elke kinderhandjie in my famielie deurstaan, as jy 6 jaar oud was, het jy jou eie plaatkoekies gebak! My ma het maar altyd handjie bygesit, maar ons het elke plaatkoekie gebak en […]

Melkkos

Melkkos met 'n Twist- Gluten vry! South African Recipes, Cloth Flowers, Light Recipes, Waffles, Pancakes, Crepes, Breakfast Recipes, Gluten, Meet

Melkkos met 'n Twist- Gluten vry! - Annelien Pienaar

Vandag was dit kortpad dag in die Pienaar woning. Die Filistyne was lus vir ‘n happie soet en dit was reënerig maar een probleem…die koekmeel vir Melkkos was klaar. Deur die rakke gekrap en die […]

Barmix

Hallo Twister...    Die nuwe seisoen is stadig maar seker besig om te kom. Ek kan oral in die veld sien hoe die grassies begin groener word en selfs van die Witstinkhout  bome op die plaas begin te bot. Hiermee saam woeker ons hard in die groente tuine hier op Kitchen Hacks, Kitchen Gadgets, Hand Blender, Room Ideas, Kitchens, Utensils

BKT Klets Augustus 2020 - Annelien Pienaar

Hallo Twister... Die nuwe seisoen is stadig maar seker besig om te kom. Ek kan oral in die veld sien hoe die grassies begin groener word en selfs van die Witstinkhout bome op die plaas begin te bot. Hiermee saam woeker ons hard in die groente tuine hier op

Boererate en Gemmer!    Vandag is ek nie regtig lus vir resepte nie...ek wil bietjie van my Boererate deel om die winter met verkoue en griep die hoof te bied.    Het jy geweet...dat gemmer een van moeder natuur se kragtigste anti-oksidante en ontgifters is? Ontgif is eintlik so 'n mooi Fat Burning, Om, Healthy, Winter, Winter Time, Health, Winter Fashion

Boererate en Gemmer - Annelien Pienaar

Boererate en Gemmer! Vandag is ek nie regtig lus vir resepte nie…ek wil bietjie van my Boererate deel om die winter met verkoue en griep die hoof te bied. Het jy geweet…dat gemmer een van […]

mosterd

Ons het as kinders preserveermiddel-vry grootgeword weens ’n diabeet sussie wat amper vir alles allergies was. Moeder het baie moeite met ons kos gedoen en almal was maar verplig om gesonder te leef. Met hierdie resep het ons grootgeword en tot vandag toe maak ek vir ons Kos, Allergies, Dressings, Sauces, Dishes, Board, Ethnic Recipes, Tablewares, Aries

Tamatiesous - Annelien Pienaar

Ons het as kinders preserveermiddel-vry grootgeword weens ’n diabeet sussie wat amper vir alles allergies was. Moeder het baie moeite met ons kos gedoen en almal was maar verplig om gesonder te leef. Met hierdie resep het ons grootgeword en tot vandag toe maak ek vir ons

Growwe Karringmelk beskuit met 'n Les Afrikaans, Mayonnaise, Recipies, Cooking Recipes, Meet, Food, Recipes, Chef Recipes, Essen

BKT Toetskombuis Kletshuis - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Mikro spruite

Want the finest heirloom seeds and great advice? We help you grow your best garden - from the soil to the seed to the food you love! Radish Sprouts, Alfalfa Sprouts, Alfalfa Seed, List Of Vegetables, Veggies, Crop Field, Perennial Flowering Plants, Sprouting Seeds

Micro greens en Spruite, groei jou eie! - Annelien Pienaar

Ek het dit goed gedink om eers vir julle ‘n volledige les uit te werk oor die gesondheidsvoordele van grane en sade wat ons self ontkiem. Verder het ek ook die vakkundige terme tussen hakkies […]

My kinders vertrek reeds om skool toe en kosblikke pak is ʼn fyn balans sodat die items in die kosblik nog vars en aptytwekkend vertoon. Ek is die ma van drie Filistyne en hul ouderdomme varieer drasties. Isolate Protein, Whey Protein, Brown Bread, Chapati, Beets, Recipies, Ethnic Recipes, Food, Van

Gesonde Kosblikke en Breinkos - Annelien Pienaar

My kinders vertrek reeds om 06h45 skool toe en kosblikke pak is ʼn fyn balans sodat die items in die kosblik nog vars en aptytwekkend vertoon. Hoe gemaak? Ek is die ma van drie Filistyne en hul ouderdomme varieer drasties.

Kersfees ete

Simple holiday table decorations centerpiece simple and natural christmas table decor Christmas Table Centerpieces, Diy Christmas Decorations Easy, Christmas Table Settings, Christmas Tablescapes, Holiday Tables, Christmas Dinner Tables, Holiday Dinner, Victorian Christmas Decorations, Christmas Tabletop

Kersfees spyskaart 2019 - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Simple holiday table decorations centerpiece simple and natural christmas table decor Christmas Table Centerpieces, Diy Christmas Decorations Easy, Christmas Table Settings, Christmas Tablescapes, Holiday Tables, Christmas Dinner Tables, Holiday Dinner, Victorian Christmas Decorations, Christmas Tabletop

Kersfees spyskaart 2019 - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Gegeurde water

Gegeurde water het ‘n baie interessante onderwerp geword toe ek begin navorsing doen oor die tema vir gladde Jantjies (Smoothies). Die smoothies het my terug geneem na die oorsprong…gegeurde water of soos dit beter beskryf word in die Engelse taal: Infused water. Infusies van water bestaan al Making Sauerkraut, Adult Dirty Jokes, Raw Apple Cider Vinegar, Flora Intestinal, Infused Water, Food Labels, Fermented Foods, Kombucha, Saturated Fat

Natuurlik gegeurde water: detox, immuniteit, veroudering, energie - Annelien Pienaar

Gegeurde water het ‘n baie interessante onderwerp geword toe ek begin navorsing doen oor die tema vir gladde Jantjies (Smoothies). Die smoothies het my terug geneem na die oorsprong…gegeurde water of soos dit beter beskryf word in die Engelse taal: Infused water. Infusies van water bestaan al

Pastei

Tydens die produksie van die Boerekos met 'n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my is dit baie belangrik om altyd koud te werk met die bestanddele sodat die South African Recipes, Recipies, Meet, Recipes

Aartappel pasteideeg met Lamsvleisvulsel en Knoffelroom sous - Annelien Pienaar

Tydens die produksie van die Boerekos met ‘n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my […]

Wat hierdie vulsel so besonders maak is dat die borsies gebak word in ‘n sousie in die oond en as dit uit kom is dit murg sag. Ek ondervind dat as jy die borsies kook dit nie so maklik in repies skeur nie. Chicken Makhani, Juice Place, Flaky Pastry, Fries In The Oven, Cake Flour, Butter Chicken, Snacks, Ethnic Recipes, Factors

Hoender pastei rol - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Persevering v Suurlemoensap

Everybody always ask how to preserve lemon juice without freezing it and preventing it from literally going down the drain, because it starts to ferment and grow mold. I have seen some terrible advice like adding aspirin to lemon juice and much worse. I am allergic to Preserved Lemons, Aspirin, Food Safety, Hurricane Glass, Salad Dressing, Preserves, Sauces, Dips, Juice

Preserving Lemon juice/ Suurlemoensap - Annelien Pienaar

Everybody always ask how to preserve lemon juice without freezing it and preventing it from literally going down the drain, because it starts to ferment and grow mold. I have seen some terrible advice like adding aspirin to lemon juice and much worse. I am allergic to

Handeroom

Inle

Although the mother pineapple plant only produces one main fruit crop, it produces several types of offsets or babies that eventually produce fruit. Pineapple Plant Care, Pineapple Planting, Pineapple Fruit, Tropical Fruits, Tropical Plants, Snake Plant Care, 800 Flowers, Mother Plant, New Fruit

Ingelegde Pynappel - Annelien Pienaar

Die inlê van pynappel is verseker een van die vinnigste preserverings werkies wat mens kan doen. Ek koop gereeld pynappel op spesiale aanbieding en kan nie wag om tuis dit te verwerk en altyd op die rak gereed te hê vir koeke, terte en ook slaai en

Groente

Dit is nou weer aspersie tyd en selfs my troeteldiere hier op die plaas help pluk. Ek het eintlik vergeet van die aspersies wat ons geplant het en op & dag toe ons gaan ertjies soek, kom die honde al stoeiende met bekke vol aspresies verby. Recipes, Food, Recipies, Essen, Meals, Ripped Recipes, Yemek, Cooking Recipes, Eten

Botter en suurlemoen Aspersies - Annelien Pienaar

Dit is nou weer aspersie tyd en selfs my troeteldiere hier op die plaas help pluk. Ek het eintlik vergeet van die aspersies wat ons geplant het en op 'n dag toe ons gaan ertjies soek, kom die honde al stoeiende met bekke vol aspresies verby. Dit

Slaaie

Die Slaaisous in hierdie resep is lag-lag die lekkerste deel! 'n Veelsydige sous nie net vir slaai. As jy 'n Bamix blender stok het, maak jy sous binne sekondes. Butternut of Ysterpampoen skywe soveel jy wil Kelp Noodles, Butternut Squash, Salmon Burgers, Tofu, Kale, Vegetable Pizza, Vegan Vegetarian, Curry, Veggies

Gebakte pampoen slaai met romerige balsamiese asyn slaaisous - Annelien Pienaar

Die Slaaisous in hierdie resep is lag-lag die lekkerste deel! 'n Veelsydige sous nie net vir slaai. As jy 'n Bamix blender stok het, maak jy sous binne sekondes. Butternut of Ysterpampoen skywe soveel jy wil

Ramen noodles, lots of shredded cabbage and chunks of chicken stirred into a sweetened vinegar and oil dressing. Chinese Cabbage Salad, Napa Cabbage Salad, Cabbage Salad Recipes, Salad Recipes Video, Cabbage Soup, Recipes In Marathi, Small Cabbage, Chicken Chunks

Soet-suur gefermenteerde koolslaai - Annelien Pienaar

Deesdae is my spyskaart gevul met gefermenteerde voesels om na my gesin se algemene gesondheid om te sien. Ons neem geen probiotika aanvullers in die vorm van druppels of pille, maar neem dit in deur ons kos. Moeder Natuur het vir ons al die sleutels gegee om

Koekkies

 Hierdie lekkerny is gepak met sade, neute en vrugte om die brandstof terug te sit in jou are en weer die bloedsuiker vlakke te lig. Hierdie happies vorm deel van my Breinkos kosblik happies vir my kinders Snack Recipes, Snacks, Something Sweet, Healthy Kids, Sweet Treats, Lunch Box, Gluten Free, Keto, Meals

Suiker- en gluten-vrye energie stafies - Annelien Pienaar

Het jy 'n soettand en moet van soethappies weg bly? Hierdie lekkerny is gepak met sade, neute en vrugte om die brandstof terug te sit in jou are en weer die bloedsuiker vlakke te lig. Hierdie happies vorm deel van my Breinkos kosblik happies vir my kinders

Groot dank aan my Kos-ikoon, Caroli de Koster en outeur van menige kookboeke vir haar wonderlike resep wat sy met ons deel. Indien dit jou ooit beskore kan wees om haar boek reeks: The Art of Cooking aan te skaf, sal ek jou beloof, die boeke is Healthy Cookie Recipes, Healthy Sugar, Healthy Cookies, Whole Food Recipes, Sugar Free Deserts, Sugar Free Recipes, Fun Desserts, Dessert Recipes, Awesome Desserts

Romany Creams - Annelien Pienaar

Groot dank aan my Kos-ikoon, Caroli de Koster en outeur van menige kookboeke vir haar wonderlike resep wat sy met ons deel. Indien dit jou ooit beskore kan wees om haar boek reeks: The Art of Cooking aan te skaf, sal ek jou beloof, die boeke is

die balletjies of die koppe as die kinders staan en lek aan die hande as hul help bolle rol. Raklewe so 6 weke op die Om

Sjokolade beskuitjie truffels - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Groot dank aan my Kos-ikoon, Caroli de Koster en outeur van menige kookboeke vir haar wonderlike resep wat sy met ons deel. Indien dit jou ooit beskore kan wees om haar boek reeks: The Art of Cooking aan te skaf, sal ek jou beloof, die boeke is Healthy Cookie Recipes, Healthy Sugar, Healthy Cookies, Whole Food Recipes, Sugar Free Deserts, Sugar Free Recipes, Fun Desserts, Dessert Recipes, Awesome Desserts

Romany Creams - Annelien Pienaar

Groot dank aan my Kos-ikoon, Caroli de Koster en outeur van menige kookboeke vir haar wonderlike resep wat sy met ons deel. Indien dit jou ooit beskore kan wees om haar boek reeks: The Art of Cooking aan te skaf, sal ek jou beloof, die boeke is

Skuimpies

Fluweelagtig, sag en dekadent is al wat ek kan sê oor tuis gemaakte Malvalekkers. Jy kan al die kleure van die reënboog maak en die wonderlikste geure om jou op ‘n fantasie vlug te neem! Van pragtige kinder partytjies vir n feë prinses tot ‘n see rower Homemade Muffin Mix, Homemade Muffins, Sweets, Homemade Cakes, Home Made Cupcakes, Gummi Candy, Candy, Goodies, Treats

Malvalekkers - Annelien Pienaar

Fluweelagtig, sag en dekadent is al wat ek kan sê oor tuis gemaakte Malvalekkers. Jy kan al die kleure van die reënboog maak en die wonderlikste geure om jou op ‘n fantasie vlug te neem! Van pragtige kinder partytjies vir n feë prinses tot ‘n see rower

 Ek weet nie hoekom ek die resep nooit by my moeder gekry het nie. Sy het die skuimpies uit haar kop vir ons gemaak en nêrens ‘n geskriffie met die resep. Ek het as kind Recipe For 4, Baking Sheet, Meringue, Puddings, Ethnic Recipes, Desserts, Food, Merengue, Tailgate Desserts

Sherbit skuimpies

Wat kan ek oor hierdie heerlike, speelse reseppie sê behalwe, wow! Ek weet nie hoekom ek die resep nooit by my moeder gekry het nie. Sy het die skuimpies uit haar kop vir ons gemaak en nêrens ‘n geskriffie met die resep...oral gesoek. Ek het as kind

Beskui

Eierlose Semelkarringmelk beskuit en Kersie Biscotti, Episode 7 van Boerekos met 'n Twist Biscotti Biscuits, Recipies, Van, Favorite Recipes, Meet, Table Decorations, Baking, Breads, Cookies

Eierlose Semelkarringmelk beskuit en Kersie Biscotti, Episode 7 van Boerekos met 'n Twist - Annelien Pienaar

Eierlose Semelkarringmelk beskuit Semelkarringmelk beskuit is sag, bros en amper so lekker soos koekies. Dit is vol gesonde aspekte en die hele gesin se kolon kan daarby baat. Hierdie resep bevat GEEN eiers omdat ek […]

Ek is lief vir my beskuitjie in die oggend en dan weer by middag koffietjie. Maar deur die jare sien mens al hierdie dieete wat verby kom en weer ‘n stille dood sterf. Eending is verseker mens kan nogsteeds gesond eet en op ‘n natuurlike manier Baking Tips, Baking Recipes, Snack Recipes, Snacks, Rusk Recipe, South African Recipes, Cake Cookies, Food To Make, Favorite Recipes

Growwe Karringmelk beskuit met 'n Les - Annelien Pienaar

Ek is lief vir my beskuitjie in die oggend en dan weer by 15h00 middag koffietjie. Maar deur die jare sien mens al hierdie dieete wat verby kom en weer ‘n stille dood sterf. Eending is verseker mens kan nogsteeds gesond eet en op ‘n natuurlike manier

Kaap Maleise Klapper Koeksisters Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met 'n Twist tuiste! Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie resepte wat die rondte doen wat nie Cupcake Cookies, Cupcakes, Melktert, South African Recipes, Breakfast Muffins, Sweet Tarts, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Yummy Food

Melktert - Annelien Pienaar

Hierdie wonderlike melktert resep is al vir 10 generasies in die familie en het nog nooit teleurgestel nie. My hart raak sommer week as ek dink, Ma se hande, hulle was altyd so sag en het to so lekker gewerk, van kosmaak, koekbak, ruggies krap, tere herinneringe. This

300 g melasse suiker (treacle sugar) 500 g botter of bakkers margarien met 80 % vet inhoud 2 ekstra groot eiers, geklits 500 ml k) karringmelk 1 kg koekmeel 20 ml t) bakpoeier 5 ml t) koeksoda 5 ml t) sout 200 g k) high fiber bran 60 g k) Diabetic Recipes, Cooking Recipes, All Bran, I Have Done, Wedding Videos, Cleaning Tips, A Food, Diabetes, Food To Make

Pekan en hoë vesel karringmelk beskuit - Annelien Pienaar

300 g melasse suiker (treacle sugar) 500 g botter of bakkers margarien met 80 % vet inhoud 2 ekstra groot eiers, geklits 500 ml (2 k) karringmelk 1 kg koekmeel 20 ml (4 t) bakpoeier 5 ml (1 t) koeksoda 5 ml (1 t) sout 200 g (4 k) high fiber bran 60 g (2 k)

Ek dink almal van ons sit met die hande in die hare as dit by die onderwerp van vakansie kom. My vrieskas, yskas en blikke word gevul sodat hulle net kan uithaal en geniet. Coffee Liqueur Recipe, Biscuit Decoration, Discount Coffee, South African Recipes, Biscuit Recipe, Vegan Baking, How Sweet Eats, Something Sweet, Wine Recipes

Vakansie peusel-happies! - Annelien Pienaar

Ek dink almal van ons sit met die hande in die hare as dit by die onderwerp van vakansie kom. Wat maak mens met die kinders wat alewig knaag siekte kry? My vrieskas, yskas en […]

Other Pins

Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux en in my kookboek Boerekos met 'n Twist word daar van die outydse benaming Room soesies gepraat wat ook die resep is vir vandag se projek. Daar is geen rysmiddel in die resep nie; die verhouding van water, Profiteroles, Eclairs, Pavlova, Macarons, Vegetable Pizza, Mousse, Meet, Van, Water

Poffertjies met vla mousse - Annelien Pienaar

Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux en in my kookboek Boerekos met 'n Twist word daar van die outydse benaming Room soesies gepraat wat ook die resep is vir vandag se projek. Daar is geen rysmiddel in die resep nie; die verhouding van water,

Nutty wheat is 'n groot kopkrapper en ek mag nie 'n resep vir dit met die titel as Nutty wheat gebruik op die webtuiste omdat dit 'n geregistreerde handelsmerk is. Maar ek kan julle wel hier help sonder Melktert, Wheat Germ

Nutty wheat vervanging - Annelien Pienaar

Nutty wheat is ‘n groot kopkrapper en ek mag nie ‘n resep vir dit met die titel as Nutty wheat gebruik op die webtuiste omdat dit ‘n geregistreerde handelsmerk is. Maar ek kan julle wel hier […]

Soms moet mens so bietjie avontuurlustig raak in die kombuis en net kreatief al die basiese beginsels en bakkerspersentasies van fyngebak kombineer en voila! Jou smaak kliere gaan aan die dans en voor jy weet is daar ʼn groot bederf vir jou geliefdes mooi getooi op die Kefir, Pound Cake, Blondies, No Time For Me, Cake Recipes, Meet, Baking, Ethnic Recipes, Food

Spesery en neute fluweelkoek - Annelien Pienaar

Soms moet mens so bietjie avontuurlustig raak in die kombuis en net kreatief al die basiese beginsels en bakkerspersentasies van fyngebak kombineer en voila! Jou smaak kliere gaan aan die dans en voor jy weet is daar ʼn groot bederf vir jou geliefdes mooi getooi op die

 Hierdie lekkerny is gepak met sade, neute en vrugte om die brandstof terug te sit in jou are en weer die bloedsuiker vlakke te lig. Hierdie happies vorm deel van my Breinkos kosblik happies vir my kinders Snack Recipes, Snacks, Something Sweet, Healthy Kids, Sweet Treats, Lunch Box, Gluten Free, Keto, Meals

Suiker- en gluten-vrye energie stafies - Annelien Pienaar

Het jy 'n soettand en moet van soethappies weg bly? Hierdie lekkerny is gepak met sade, neute en vrugte om die brandstof terug te sit in jou are en weer die bloedsuiker vlakke te lig. Hierdie happies vorm deel van my Breinkos kosblik happies vir my kinders

Wanneer tyd letterlik jou baas word en tyd in die kombuis word tot die minimum beperk het ek ‘n oplossing vir jou met die hulp van jou “Slow cooker / Crock pot / Hutspot”. Die bestanddele van hierdie resep word in lae op mekaar gestapel en ‘n eenvoudige Crocpot Recipe, South African Recipes, Ethnic Recipes, Meat Recipes, Recipies, One Pot Dishes, English Food, Kos, Crockpot

Een-pot-bees risotto - Annelien Pienaar

Wanneer tyd letterlik jou baas word en tyd in die kombuis word tot die minimum beperk het ek ‘n oplossing vir jou met die hulp van jou “Slow cooker / Crock pot / Hutspot”. Die bestanddele van hierdie resep word in lae op mekaar gestapel en ‘n eenvoudige

Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux en in my kookboek Boerekos met 'n Twist word daar van die outydse benaming Room soesies gepraat wat ook die resep is vir vandag se projek. Daar is geen rysmiddel in die resep nie; die verhouding van water, Profiteroles, Eclairs, Pavlova, Macarons, Vegetable Pizza, Mousse, Meet, Van, Water

Poffertjies met vla mousse - Annelien Pienaar

Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux en in my kookboek Boerekos met 'n Twist word daar van die outydse benaming Room soesies gepraat wat ook die resep is vir vandag se projek. Daar is geen rysmiddel in die resep nie; die verhouding van water,

Die Slaaisous in hierdie resep is lag-lag die lekkerste deel! 'n Veelsydige sous nie net vir slaai. As jy 'n Bamix blender stok het, maak jy sous binne sekondes. Butternut of Ysterpampoen skywe soveel jy wil Kelp Noodles, Butternut Squash, Salmon Burgers, Tofu, Kale, Vegetable Pizza, Vegan Vegetarian, Curry, Veggies

Gebakte pampoen slaai met romerige balsamiese asyn slaaisous - Annelien Pienaar

Die Slaaisous in hierdie resep is lag-lag die lekkerste deel! 'n Veelsydige sous nie net vir slaai. As jy 'n Bamix blender stok het, maak jy sous binne sekondes. Butternut of Ysterpampoen skywe soveel jy wil

Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux en in my kookboek Boerekos met 'n Twist word daar van die outydse benaming Room soesies gepraat wat ook die resep is vir vandag se projek. Daar is geen rysmiddel in die resep nie; die verhouding van water, Profiteroles, Eclairs, Pavlova, Macarons, Vegetable Pizza, Mousse, Meet, Van, Water

Poffertjies met vla mousse - Annelien Pienaar

Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux en in my kookboek Boerekos met 'n Twist word daar van die outydse benaming Room soesies gepraat wat ook die resep is vir vandag se projek. Daar is geen rysmiddel in die resep nie; die verhouding van water,

  Stromboli, Sandwich Recipes, Pesto, Steak, Sandwiches, Good Food, Pizza, Van, Herbs

Stromboli - Annelien Pienaar

Hierdie resep is die Veeldoelige Witbrood resep uit my kookboek Boerekos met ‘n Twist. Hierdie resep het nie minder nie as 5 variasies van Toebroodjie brood, Vetkoek, Soetbrood met karamel, Pizza basis en nog vele […]

Koeke en Terte – Page 8 – Boerekos – Kook met Nostalgie Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Yummy Recipes, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Baking Desserts, Hot Desserts

Droom Appeltert – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 x blik tertappels (411 gram) 2 x eiers 190 ml strooisuiker 5 ml vanilla geursel 85 ml melk 60 ml botter of margarien 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout Metode: Klits eiers, suiker en vanill…

Don’t save pancakes for Shrove Tuesday! Pancakes can be enjoyed all year around, as a special dessert or as a breakfast treat. Flip out and enjoy this collection of pancake recipes including recipes for basic pancakes, pancakes and baby banana pancakes. Almond Meal Pancakes, Peanut Butter Pancakes, Gluten Free Pancakes, Tasty Pancakes, Homemade Pancakes, Buttermilk Pancakes, Pancakes And Waffles, Fluffy Pancakes, Fluffiest Pancakes

Plaatkoekies - Annelien Pienaar

Hierdie plaatkoekies het elke kinderhandjie in my famielie deurstaan, as jy 6 jaar oud was, het jy jou eie plaatkoekies gebak! My ma het maar altyd handjie bygesit, maar ons het elke plaatkoekie gebak en […]

Melkkos met 'n Twist- Gluten vry! South African Recipes, Cloth Flowers, Light Recipes, Waffles, Pancakes, Crepes, Breakfast Recipes, Gluten, Meet

Melkkos met 'n Twist- Gluten vry! - Annelien Pienaar

Vandag was dit kortpad dag in die Pienaar woning. Die Filistyne was lus vir ‘n happie soet en dit was reënerig maar een probleem…die koekmeel vir Melkkos was klaar. Deur die rakke gekrap en die […]

Tydens die produksie van die Boerekos met 'n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my is dit baie belangrik om altyd koud te werk met die bestanddele sodat die South African Recipes, Recipies, Meet, Recipes

Aartappel pasteideeg met Lamsvleisvulsel en Knoffelroom sous - Annelien Pienaar

Tydens die produksie van die Boerekos met ‘n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my […]

Tydens die produksie van die Boerekos met 'n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my is dit baie belangrik om altyd koud te werk met die bestanddele sodat die South African Recipes, Recipies, Meet, Recipes

Aartappel pasteideeg met Lamsvleisvulsel en Knoffelroom sous - Annelien Pienaar

Tydens die produksie van die Boerekos met ‘n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my […]

Cookie Crust Deep-Dish Apple Pie Recipe -One of my favorite make-and-take desserts, this deep-dish pie is based on an old Hungarian recipe that's popular in this part of Ohio. The easy cookie crust is the best part. 13 Desserts, Apple Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Pastries Recipes, Potluck Desserts, Yummy Food, Taste Of Home, Apple Pie Recipes

Cookie Crust Deep-Dish Apple Pie

·
2 reviews
·
85 minutes
·

One of my favorite make-and-take desserts, this deep-dish pie is based on an old Hungarian recipe that's popular in this part of Ohio. The easy cookie crust is the best part. —Diane Shipley, Mentor, Ohio