Yskasterte

Collection by Lizette Rossouw

25 
Pins
 • 
13 
Followers
Lizette Rossouw
South African Lemon Meringue Tart A delicious, traditional South African tart…

South African Lemon Meringue Tart - Teach Me Mommy

A delicious, traditional South African tart- Lemon Meringue Tart!

Vyf vinnige yskasterte

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies.  Druk in tertbak vas.  Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel.  Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap.  Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Kondensmelk-Grenadilla Tert

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Grenadellatert met vyf bestanddele

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Vyf vinnige yskasterte

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Aarbei Jogurtkaaskoek | Boerekos – Kook met Nostalgie

Aarbei Jogurtkaaskoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Onderlaag 125 Ml Aarbeikonfyt 60 Ml Kookwater 1 Pak (500 G) Vingerbeskuitjies Eerste Laag 200 G (1 Houer) Geroomde Maaskaas 250 Ml Volroom Aarbeijogurt 125 Ml Strooisuiker 30 Ml Koekmeel 2 Ekstra G…

Cremora-koffietert

Cremora-koffietert

Dié resep lewer twee middelslagterte of een baie groot tert.

Pynappel kaaskoek

Pynappel kaaskoek

Sit hierdie voor as ’n nagereg of as ’n soetding by ’n spesiale geleentheid.